My vreugdes en frustrasies

WPChallenge

WPC Solitude: At one with myself

WPC Solitude

My daughter and I spend as much time as possible in nature. While she keeps clicking away with her camera, I just wander along on my own, listening to the ramblings of the old woman in my head! Sometimes she catches her mother in the camera lens – here I am walking on the beach at Ifafa, KwaZulu-Natal.

Exercise, the fresh air and beauty of nature keep me mentally and physically healthy. As I walk along and stop every now and then to pick up a pebble or a shell, I ponder about the meaning of life and find that afterward, I am able to deal with whatever comes my way.

solitude

Follow Dis Ekke

Please find information about the coronavirus here SA Coronavirus South African Resource Portal

21 Comments

  1. Hester, jy ervaar seker so baie vrede in jou binnekant as jy so gereeld in die natuur verkeer. Ek is ietwat jaloers.

    • Comment by post author

      Ag, dalk het ek die vrede meer nodig as jy, want ek is so ietwat opgewen van geaardheid. Haha, ek spot net – my siel krimp tot niks as ek net vir een dag nie kan uitgaan om te “sien wat buite aangaan” nie, soos my man dit stel. Ek het vryheid amper nodiger as suurstof.

  2. I have found that “time alone”, in a peaceful setting, is invaluable for getting ones thoughts together and organized. I once spent about 5 hours sitting on a deserted ski slope (it was Summer), and achieved so much. Issues were resolved. Decisions were made, and retrospection was the catalyst for pretty much everything! 🙂

  3. Lekker om Moeder Gaia se hand vas te hou.

  4. Ai, ek beny jou – ‘n voorstedelike sypaadjie is net nie dieselfde nie…

  5. Dis ‘n wonderlike voorreg om daar te kan bly!

  6. So mooi ek is mal oor jy ons toelaat in jou spore…

    • Comment by post author

      Mmm ek wonder partykeer of iemand my gaan slag as ek nog ‘n seefoto plaas! Dis baie mooi omdat dit nog so ongetem is en die geleentheid bied om jou eie geselskap te geniet.

      • Ek dink jy kan maar gerus voortgaan… jou blog is letterlik en figuurlik mooi!

        • Comment by post author

          Dankie, hierdie is eintlik my “dagboek” – ‘n mens vergeet so gou en so maklik die wonderlike oomblikke en dae in jou lewe. Die blog hou dit vir my lewendig.

        • Myne ook maar ongelukkog gaan myne meer oor die menslike psige ipv die beeldskoon om my. Maar eendag sal myne sekerlik ook daai kant toe neig. Vir nou speel dit eers sielkundige want niemand “ken” my en “ek ken” niemand en dit is verniet 😊

        • Comment by post author

          Dis nodig om nie “geken” te wees nie op sekere tye in jou lewe. Ek was daar ook daar en moenie glo dat my lewe heeltemal ‘n ope boek is nie; ek onthou soms om my lip te zip.

        • Ditto ek doen ook op die beste v tye…

  7. Super vivid colours!