Thank you all for your commiserating messages and encouragement with our telecommunications problem. Despite our numerous inquiries and ongoing quest to find a solution to this problem, it appears that the only remaining option is to move on. This is such a pity and an unpleasant surprise, as the small little town where we previously lived (just 1,2 kilometer away from where we are now), appears to be the last outpost for data lines. We were not aware of this and on application for transfer of our communication services, we were not advised of this fact. What is even more incomprehensible, is that towns lower down the coast (less than ten minutes drive further) enjoy full telecom services.
Mtwalume is a beautiful coastal village and popular holiday destination, which makes it even more difficult to understand why these services are not available here. You will understand our bitter disappointment when you look at the photos below.
Our new accommodation is on the beachfront and we swim in this tidal pool on a daily basis. The pristine beach is well known for its beautiful shells which I showcased in previous blogs.
Thank you all for your visits. I appreciate all your comments and likes. This coming week we will be walking along the beach (exactly 1,2 kilometers) to “borrow” internet time, in order to catch up with your blogs and Facebook / Twitter. I promise to stop whining and catch up with the discussion 😀
travel460
Nou wat op die aarde, Hester? Hoe gaan julle nou maak so sonder opvangs???
HesterLeyNel
Ons ondersoek alle opsies, insluitende die opsie om weer te trek. Op die oomblik werk ons op deeltyd met die oord aan die anderkant van die rivier, maar ons moet fisies op hulle perseel wees – dis nie ‘n aanvaarbare opsie nie.
Tannie Frannie
Die kraaie gaap hier in Pretoria – ek wens ek kon in daardie wonderlike poel gaan inspring!
As ek moes kies tussen internet en daardie asemrowende uitsig, sou ek ook ewe gewillig die tog strandlangs aangepak het.
HesterLeyNel
Ons verbintenis met die vakansieoord verseker dat ons ‘n veiligheidswag by ons het wanneer ons kortpad steek oor die treinbrug, maar dit beteken dat my man dan alleen by die huis moet bly. Soos jy weet, is hy op krukke en ons kan hom nie so aan sy eie genade oorlaat nie.
colinandray
Presumably you have checked out satellite possibilities? Other than that, you’ll just have to find a really nice coffee shop/cafe/restaurant place that has WiFi, and become a regular customer! 🙂
HesterLeyNel
Oh Colin, if only! This may be an option in a first world country like Canada, not here though. In the rural areas, many people still have no running water or sanitary facilities, internet service is not a high priority on anybody’s list. We are investigating more satelite options and will keep you posted.
rondomtaliedraai
Sjoe my brein werk die hele middag sonder ophou. Hoop julle kry gou ‘n oplossing. Julle het sekerlik al Neotel ook probeer?
HesterLeyNel
En iBurst. Die antwoorde kom stadig in, maar die uiteinde is dat ons baie (soos in BAIE) meer sal moet betaal vir die doeleindes waarvoor ons internet gebruik. Dalk moet ek die Darknet probeer 😀 😀
rondomtaliedraai
Blykbaar gaan dit oor die troings… hehehe… ek is eintlik die laaste een wat kan praat want ek het geen idee hoed it werk nie
HesterLeyNel
Jy het my nou ‘n oomblik gegooi met die “troings” haha 😀 Nee, ons het wel die torings, want al die selfoonmaatskappye en selfs Telkom verskaf beperkte 3G en ons kan Android hotspots gebruik, maar die data is geweldig duur.
rondomtaliedraai
hehehehe …*bloos* … halwe woord…
HesterLeyNel
So pas uitgevind dat Neotel definitief geen coverage het in ons dorp nie. 😛 Hulle was letterlik my laaste hoop.
rondomtaliedraai
Ai ek is baie jammer.
Eveline Lenderink
Geen internet! Dat is toch ook wat! Maar wel een prachtig uitzicht.
HesterLeyNel
Dit is baie mooi, ja, maar … ai tog, die gebrek aan internet weeg op die oomblik swaarder omdat ons dit gebruik vir werksdoeleindes.
Hier "blok" Elanè
Jis Hesther, ek het jou blog gemis – ek wou die week ‘n blog geskryf het wat sê “where is Hesther and her awesome blog?”
En ek jok nie eers nie x
HesterLeyNel
Haha, en ek sou baie gevlei gevoel het, dankie.
Rob Alberts
Looks very nice.
Enjoy
Kind regards,
Blog Andrew
Oh no you may have to move on!!! I’d live there just for the trains 🙂 I saw that tidal pool in a previous picture, never seen anything like it.
HesterLeyNel
We are also fascinated by the train that now passes right in front of our balcony! These days it carries freight only and no passengers – we do not have the public transport systems that are available in the UK 😛 Thanks for dropping in.
aj vosse
Ai… ek was ‘n bietjie lank weg hier maar dis nie goed om te hoor not hoe ‘n groot hoop bollie daai Telkom lot vir julle veroorsaak het nie! Kan “wireless” nie werk nie?? Te duur??
HesterLeyNel
Ons is in ‘n algehele dead zone. Jy kan 3g selfoondata kry (wanneer dit werk), maar ons moet 100 gb en tenminste ‘n 4 mbps lyn hê om ons kliënte te diens.
aj vosse
Simpel spul… daai Telkom!! 😉
Ek hoop daar is ‘n manier wat julle iets kan terug kry vir al julle gesukkel!! Maar… ek droom seker weer!
HesterLeyNel
Skoolgeld jong, mens moet maar so nou en dan jou kop stamp en betaal daarvoor.
aj vosse
Ai… dit klink ‘n bietjie soos die storie van my lewe!! o_O
HesterLeyNel
Ek is nie verbaas nie. Ons struikel maar almal so voort. Kan nie besluit of alles voortstem uit swak besluite wat ek neem en of ek gestraf word vir my voorvaders se sondes nie.
aj vosse
Die voorvader teorie werk vir my!
HesterLeyNel
😀