My vreugdes en frustrasies

WPChallenge

WPC New Horizon: Curious Cat

WPC New Horizon

Our cat surveying the new horizon shortly after we moved to the coast. What would have been her first impression of the ocean?

 

Follow Dis Ekke

Please find information about the coronavirus here SA Coronavirus South African Resource Portal

34 Comments

  1. I prefer birds ….

    Kind regards,

  2. Mens wonder soms wat in die diere se koppe omgaan.

  3. Soos Noag, sou sy gesΓͺ het “Aarde, maar dis nat!” (AG Visser se “Nat en Sap”)

  4. Blog Andrew

    πŸ™‚ Intriguing isn’t it, i mean trying to guess what’s going on in side their little minds, I know Holly would LOVE that sandy beach!

  5. An interesting question because Ray sees waves as things to catch in his mouth so he may well see L. Ontario as a big play area. Re your cat and her ocean view? I would love to know!

    • Comment by post author

      I’m afraid that the lady is very blasΓ© about the view; she prefers to spend her day in the sun on the balcony facing the freeway. Maybe the traffic is more to her liking.

  6. My kat sal defnitief ook so sit en kyk, sommer heeldag. Die wΓͺreld betrag en besluit watter haar presiese uitkyk “spot” gaan wees. Die bure onderlangs opsom, in terme van ‘is hulle hond mense’, en seker maak of haar kosbak op Ε„ gerieflike plek staan. Glo sy voel julle het Ε„ goeie keuse gemaak.

  7. These are lovely, especially the last one!

  8. Ze kijkt mooi ver weg, net als jullie. Wat een uitzicht zeg! Fantastisch.

  9. Oh die apen in je kopfoto , ondeugden. Verstop alle lekkers maar vlug.

  10. Pragtige foto waar kat sit en uitkyk. Dis darem maar tragies as mens dink wat die arme dier in haar lewe deurgemaak het. Sy sal dit nooit vergeet en oortuig sal mens haar ook nie(Is dit n hy of n sy? Sorry as dit n hy moet wees dan was dit andersom!Ha ha, dis die lekker v Eng dis n dit as mens nie weet nie.) Ek sou ook graag elke oggend so n rustige uitsig vanaf n balkon wou hΓͺ. Dis regtig amper hemel op aarde lyk dit vir my.

    • Comment by post author

      Dis ‘n sy wat gesterliseer is, soos al ons ander diere. Ons moedig nie voortteling aan nie. Die snaakse ding is dat ons haar gekry het as baie klein babatjie en na al die jare het sy volle vertroue in haar huismense, maar vreemdelinge vermy sy heeltemal. Ja die uitsig is mooi hier bo van die heuwel af, maar die bulte en trappies word te veel vir my man. Ons gaan einde Januarie nader aan die strandfront trek, waar dit meer gelyk en gemakliker is vir hom.

      • Daardie ingeprente vrees kan mens nie uitwis nie. Ek het self n 4 jarige Schnauzer gered uit die kloue van mishandeling. Sy het my op einde vertrou maar my seun was net te veel vir haar. Hy het hard probeer om haar te wen. Haar eienaar was sommer n aaklige man gewees. Sy het altyd weggekruip as manlike persone kom kuier het. Dis jammer van die trekkery ,jy moet maar genoeg fotos neem om jou te help onthou! Ek weet dat trappe nie die ideale ding is vir ouer wordende mense nie. Jul sal egter steeds die see naby hΓͺ.

  11. Pagtige kieterkat <3

  12. a cat, the sea and the horizon – irresistible!

  13. Ag daardie laaste foto is so mooi. Dit lyk so rustig….. sal nie omgee om met jou kat plekke te ruil nie πŸ™‚ Het ek dit verkeerd of gaan julle trek?

    • Comment by post author

      Ja, aan die einde van Januarie. Die baie trappies en die heuwels op en af hier raak nou te veel vir my man. Ons gaan nie ver weg trek nie, net na ‘n plek waar hy meer gerieflik sal wees, maar hopelik sal ons die pragtige uitsig kan behou. Ons onderhandel vir ‘n plek net aan die anderkant van die rivier.

  14. What a cutie! I love cats:)