Seegogga het net gister opgemerk dat die klompie bloggers nou se dae in beide Afrikaans en Engels begin blog, maar dis interessant dat Afrikaans altyd besig is om te groei. Dit maak natuurlik nuwe wêrelde oop en ons woordeskat brei uit. Kyk nou byvoorbeeld die Engelse woord kakistocracy – Viva Afrikaans het vandag op facebook so ‘n interessante beriggie oor die Afrikaanse vertaling van hierdie woord geplaas.
According to Your Dictionary the word kakistocracy is of Greek origin: kakos (bad) kakistos (worst – superlative form of bad); and the definition: “Government by the least qualified or most unprincipled citizens”.
So now we are blogging in Greek as well.
And this is all I have to say about this.
Have a non-kakos day.
travel460
Wat sal ek ook nou sê…ñ woord wat mens defnitief vandag kan gebruik, maar ja, liewer net…amen.
HesterLeyNel
😀 Janee, stilbly is soms beter
joke_dev
Heerlijk!
HesterLeyNel
Dankie 😀
Rob Alberts
Zo heb ik dus ook weer een nieuw woord geleerd!
Vrolijke groet,
HesterLeyNel
Dis so toepaslik in vandag se samelewing! 😀 Dankie vir die inloer.
rondomtaliedraai
hehehe hier leer ek ook nou iets.
*fluister* dalk het die Grieke ook daai besondere vloekwoord in gedagte gehad? 🙂
HesterLeyNel
😀 ek is seker
seegogga
so, DAAI k-woord, kom eintlik vandie Griekse gode af? Wow! En toe het ons hier op die Suidpunt dit vervolmaak!
HesterLeyNel
Net so!
scrapydo2.wordpress.com
Ha ha, dis nou n pragtige woord om die hopelose situasie op te som. Baie oulik. Ek dink ook die Grieke het ook maar hul hande vol gehad met al die “te”veel, min, erg dinge gehad.
HesterLeyNel
Ek kon die versoeking nie weerstaan nie
Anuscka
Jij hebt ook mooie woorden! 😁
HesterLeyNel
😀
Anne J.
Haha! Now I know where my favorite k word came from. 😂😂
perdebytjie
Heerlike woord..en beslis familie van dubbel k middel a!😂
Abrie Joubert
Die kakistokrasie se uitlatings is ‘n kakofanie. Wat my ook herinner wat iemand eenmaal gese het: he is suffering from a constipation of thought and verbal diarrhea (wat van die meeste politici gese kan word).
KleinKitti
Wat ‘n uitstekende verwerking van hierdie ou populêre woordjie.
HesterLeyNel
😀