WPC Chaos
Embrace the mess in your heart, the wild fire in your soul, and the chaos in your mind – Jordan Sarah Weatherhead
Last year I asked my son to make a special effort to design and decorate a Xmas tree, celebrating our new home and our first visit from our new granddaughter. I asked for originality in thought and creativity, which is exactly what I got.
P.S. No, we did NOT display this one on Xmas eve.
rondomtaliedraai
Wow … en dit pas perfek!
HesterLeyNel
Danjie. Hierdie een het my half desperaat gehad!
rondomtaliedraai
Dis regtig waar… dis ook nie asof hulle voorbeeld jou altyd inspireer nie.
HesterLeyNel
Nee, ek dink dis ook maar harde wrk om elke week so ‘n onderwerp uit te dink en dan nog self ‘n stuk daaroor te skryf. Die mense wyk in elk geval ook maar baie af van hulle voorgestelde idees.
rondomtaliedraai
Dis waar maar dis darem nie net een persoon nie. *fluister* ek probeer juis iets anders soek wat net-net by die onderwerp pas.
HesterLeyNel
*fluister terug* – ek ook, dis hoekom ek altyd so ‘n klein storietjie bysit net om te beduie ek neig darem in die regte rigting. Dis darem nie so erg vervelig soos die “my-vakansie-by-die-see” skoolopstelle nie!
Tannie Frannie
Hahaha – dink ek weet waar daardie aweregse sin vir humor vandaan kom!
HesterLeyNel
😛 Skuldig Edelagbare
HesterLeyNel
https://hesterleynel.files.wordpress.com/2016/11/smiley.jpg?w=100
travel460
Kyk, julle is ñ heel oorspronklike familie. Dit is so goed gedoen!
HesterLeyNel
Dankie 😀 Dieselfde seun beweer altyd ons is ‘n functioning dysfunctional familie.
Eveline Lenderink
Prachtig, hoe verzin je het ! Het levert een heel opmerkelijke foto op.
HesterLeyNel
Dankie Evelyn. Hy het ‘n string solar robe lights (LED globes in rubber) gebruik. Ons gebruik dit buite omdat dit waterdig is.
Toortsie
Oorspronklik! 🙂
HesterLeyNel
😀