hesterleynel.co.za
Oorwurm (earworm) - Dis Ekke
Discover Challenge: Song Mrs. Google has provided me with a definition of an earworm – a song stuck in your head that you can’t get out. In Afrikaans sal ons dit dan seker vertaal as ‘n oorwurm. Julle weet nou waarvan ek praat – daardie liedjie wat bly draai in jou kop en waarvan jy nie ontslae […]