WPC Transmogrify
Every year after the first rains in early summer, swarms of flying termites emerge from their underground nests in the surrounding hills. The idea is that the flying termites, when sufficiently distant from the parent nest, should land, shrug off their wings and scout about for a mate. After mating, the pair then excavates a burrow to start a new colony. However, their flight takes place in the dark of evening when the security lights are on all around our building and they are drawn to the light in their thousands.
As soon as the wingless, and therefore helpless, termites set themselves to the task of mating, the geckos arrive and start feasting on the abundance of food. We have quite a few of these little critters living under our awnings, where they hunt for mosquitos and moths after dark.
One of these little fellows entertained us by over-indulging to such an extent that he had difficulty crawling back into his little hidey-hole. These images of the little glutton, captured by my daughter, soon became known as the “reverse diet” BEFORE and AFTER photos.
perdebytjie
Haha,dis kostelik,Hester!
HesterLeyNel
Dankie, die outjies is so oulik, hulle kan aan gladde oppervlaktes soos vensters klou. Ons noem hulle plakkermanne.
perdebytjie
Dis ‘n oulike naam…daai pootjies het sulke suiertjies.
HesterLeyNel
Ja, gelukkig piepie hy nie op sy pootjies soos ‘n sekere apie wat iemand eenkeer by my kom aflaai het nie. Ek het amper die piep gekry.
perdebytjie
Ja nagapies piepie in hul handjies en smeer dit orals om te merk…lol!
Lewies Mymer
Lekker dikgevreet!
seegogga
Oulik!
HesterLeyNel
Dankie 😀
rondomtaliedraai
Ek sien elke week uit na jou inskrywing. Jy is lekker slim!
HesterLeyNel
Dankie dat jy so dink! 😀
Eveline Lenderink
👍🏻 je zou een leger gekko,s moeten hebben. Geweldig, deze heeft een goed feestmaal gehad.
HesterLeyNel
Hulle het baie maatjies om hulle te help – die iguanas, blouapies en paddas vreet die volgende oggend nog ontbyt. Ons woon in ‘n gebied met baie min mense en digte plantegroei.
Tannie Frannie
Urgh, weet nie waarvoor grrrilll ek nou die meeste nie – termiete of gulsige gekko!
HesterLeyNel
hahaa, nou wat gaan jy dink van ons likkewane en slange? Dis nog pure bos en grasveld hierbo.
Tannie Frannie
Vir daai gediertes gaan ek groot skrik!
coetzee2014
Ek wonder nou, as hulle so baie eet, of hulle vet word?
HesterLeyNel
Ons het nog nie opgelet dat hulle veel vetter word nie. Die maaltye is nie altyd so groot nie en hulle leef meesal van muskiete, motte en muggies.
aj vosse
Trommeldik!! 😉 Vark!! 😀
HesterLeyNel
Het jy al pangebraaide rysmiere geëet? Dis ‘n baie gewilde dis hier ter plaatse en het ‘n hoë proteïninhoud.
aj vosse
Sal pas in met LCHF!! 😉
HesterLeyNel
As jy dit in botter gaarmaak, ja!
aj vosse
Olyf olie? 😉
HesterLeyNel
Ek dink nie LCHF laat olie toe in die resepte nie. Mag ek jou ‘n geheim vertel? – ek kom glad nie die verskil agter in olyfolie of sonneblomolie nie. Ek is seker maar te kommin.
nowathome
Ek hou nie baie van die gecko’s nie! Sjoe, maar hy het omtrent geeet!
HesterLeyNel
😀 Ons het al so gewoond geraak aan die vreemdsoortige reptiele en goggas wat saam met ons probeer woon.
Abrie Joubert
🙂