WPC Shine
Walking In the Sunshine, sing a little sunshine song
Put a smile upon your face as if there’s nothing wrong
Think about a good time had a long time ago
Think about forgetting about your worries and your woes
Walking In The Sunshine, sing a little sunshine song
Roger Miller on the album Walkin’ in the Sunshine (1967)
Hillechien
Daar zou ik ook wel eens willen lopen, mooie foto
HesterLeyNel
Dankie Hillechien, die foto is geneem in die middel van ons winter! Dis ‘n baie gewilde vakansieseisoen hier.
nowathome
Dis soos diamante wat skitter!!! Pragtig!
HesterLeyNel
😀
aj vosse
Ai… tog te lekker! Ek hoop julle gaan by die see bly! 😉
HesterLeyNel
Ons gaan vir seker! Is jy nou al klaar daar ingetrek?
aj vosse
Ja-nee kyk… by die see is ‘n wenner! Neeeee… ons sukkel nog aan!! Moet Dindag klaar wees!! Lang storie… ons doen alles… en dan moet ek die karwei werk doen! Gelukkig is die nuwe plek leeg so ons kan dit bietjie vir bietjie doen!! 😉
HesterLeyNel
Ja dit help. Sover is ons plan nog om net so ‘n outydse myl verder aan op ons strand in te trek in ‘n grondvloer-eenheid, maar die plek is nog in aanbou, so ek kan nie sê presies wanneer dit sal gebeur nie.
perdebytjie
Pragtige foto en ek hoor daardie liedjie in my kop!
HesterLeyNel
😀 Ons sit en luister na die Unforgettable 60s Hits op You Tube. Dit reën en daar is geen teken van sonskyn nie. Gister was ‘n heerlike warm dag.
perdebytjie
Ons reen het eindelik begin val…die laaste drie nagte elke keer ‘n donderstorm met sagte deurdringende reen!Pragtige sonskyndae,skoon gewas.
HesterLeyNel
Ek het gehoor van die reën daar, ek is so bly vir julle.
Abrie Joubert
1967? goeie oesjaar! Jaar waarin ek gebore is. Die lied is oor my geskryf 🙂
Het dit lied na gaan google en op youtube geluister, het dit nie geken nie.
HesterLeyNel
Ja, julle chickens het die beste musiek gemis. In 1967 was ek 15/16 jaar oud en ons kon nie genoeg kry van die musiek nie.
drkottaway
Good morning! You are in the sun and I’ve been in the fog, our soft safe cool but not cold pacific northwest late fall winter fog… all week…hugs!
HesterLeyNel
I love your ‘foggy’ images. We are getting a lot of rain lately and the weather is still cool, but every now and then the sun comes out and promises that perfectly hot African summer that I love so much. Keep well.
drkottaway
You too! Often the foggy morning here means it will burn off and be sunny later….and it’s only the clear nights that freeze. Fog means relatively warm.
rondomtaliedraai
Welgedaan …
Eveline Lenderink
Een heel fijne sfeerplaat.
HesterLeyNel
Dankie Eveline