WPC Quest
Hoe om my winterslyfie terug te kry in my somer-swemgewaad?
How to fit those extra winter kilos into my summer beachwear?

Sandsnail found on the beach
My vreugdes en frustrasies
Sandsnail found on the beach
WPC Quest
Hoe om my winterslyfie terug te kry in my somer-swemgewaad?
How to fit those extra winter kilos into my summer beachwear?
Sandsnail found on the beach
rondomtaliedraai
Skerp!
HesterLeyNel
Dankie. Ek sit en krap gewoonlik deur my ou fotos en dan spring daar een uit wat lyk soos ‘n storie wat pas by die WPChallenge.
rondomtaliedraai
Ek doen dieselfde maar die een was regtig vir my moeilik want niks pas nie
HesterLeyNel
Ja, dit was so ietwat abstrak. Ek is immers nie ‘n bergklimmer of ‘n kruisvaarder nie!
rondomtaliedraai
Sug…. en ek soek nou na my ridder op die wit perd of selfs die paddaprins
HesterLeyNel
Wees versigtig waarvoor jy wens …
rondomtaliedraai
Sug… ja liewer nie!
Eveline Lenderink
😄😄👍🏻
HesterLeyNel
😀
ekmyselff
Lol
Olga
Ek oorweeg gomlastiek klere.
HesterLeyNel
Ek gaan so ‘n bietjie hoër op teen die kus trek. Daar is ‘n nudiste-kolonie.
aj vosse
Ja… it always amazes me how they get those large sails into that tiny shell!! 😉
HesterLeyNel
My husband says that part is actually the snail’s tongue. I must ask Mrs Google about that.
aj vosse
That is fitting… our first lady pope asking mrs G!! Wha ha HAAA!!! 😈
HesterLeyNel
Do NOT come to my confession booth again. I will not forgive you until you’ve learnt Mrs Google by heart.