To be delivered to AJ asap
Share this:
- Click to share on Twitter (Opens in new window)
- Click to share on Facebook (Opens in new window)
- Click to share on Pinterest (Opens in new window)
- Click to share on WhatsApp (Opens in new window)
- Click to print (Opens in new window)
- Click to share on LinkedIn (Opens in new window)
- Click to share on Reddit (Opens in new window)
- Click to share on Tumblr (Opens in new window)
- Click to email a link to a friend (Opens in new window)
aj vosse
Dankie duisend!! So moet ‘n stomp lyk!! 😉
aj vosse
Bly om te sien my stomp is nog heel! 😉
HesterLeyNel
Haha, ek hoop hy is nog op die strand – ek moet gaan kyk. Die see raak soms woes en die een week is die stomp nog daar – die volgende week het hy weggespoel, maar ons kry darem so elke nou en dan ‘n nuwe een.
aj vosse
Ons hoop maar dis die see wat die stomp vat en nie die braaihout mense nie! 😉
HesterLeyNel
Hulle sal maar bars om hom rond te dra
rondomtaliedraai
eeeeeemmmmmm ok …
HesterLeyNel
AJ wil ‘n lapa bou …
rondomtaliedraai
Ok dan verstaan ek
aj vosse
JA… hy will ‘n lekker lap bou sodat die baie koue Ierse reen nie op sy rug val as hy braai nie!! 😉
HesterLeyNel
Ag ja sies tog man. Ons het gister heerlike snoek gebraai en ‘n paar lekker dik skaaptjops vir my man (hy’s mos kastig allergies vir vis). Dog ek vertel jou maar net.
joke_dev
So mooi!
HesterLeyNel
Dankie 😀
drkottaway
Beautiful
joserasan66
Preciosa, Una Bonita composición… Saludos.