Die reuk van my jonkwees

Dis gewoonlik ‘n besondere reuk wat my geheue laat bokspring na dertig, veertig, of vyftig jaar in my verlede. Hoekom onthou ek die reuk van reën op die stofpad voor ons huis daar doer in die jare sestig as ek nie kan onthou waar ek vanoggend my motorsleutels neergesit het nie? Gister maak een van … Continue reading Die reuk van my jonkwees