Die battle box en die piepklein blasie

Einste hierdie dogter van my wat haar ma se eetgewoontes so kritiseer, het so ‘n klein foutjie in haar samestelling: sy het ‘n piepklein ou blasie. Ons kan nêrens heen reis na plekke waar toiletgeriewe nie onmiddellik beskikbaar is nie. As ons van ons huis af na Pick ‘n Pay toe ry (‘n distansie van nie … Continue reading Die battle box en die piepklein blasie