Ek wonder of my kinders vooraf bedenkinge gehad het oor hulle ma se aftrede; indien wel, het hulle baie diplomaties nooit ’n dooie woord gerep nie. Sien, ek is een van daai veeleisende ma’s. Ek wil speel. Dis waarvoor ek kinders gehad het – sodat hulle met my kan speel. En hulle pa was niks … Continue reading Ma wil nie grootword nie
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed