Boompie verplant!

Ek is ‘n kind van die platteland, ‘n halfwoestyn waar bitter weinig gegroei het behalwe kokerbome in die droë veld tussen die klippe en stof. O ja, en die geharde malvas wat ons as ‘kanniedote’ geken het en in die begraafplase geplant het omdat niks hulle kon doodkry nie. Ten spyte van uiterste verwaarlosing het … Continue reading Boompie verplant!