Die woord-prentjie hierbo laat my brul van die lag elke keer as ek dit sien, en dis heel dikwels, want dit het soos ‘n aansteeklike siekte versprei oor die internet en sosiale media. Ek kon nie die oorsprong daarvan vasstel nie en dus kan ek nie die nodige erkenning gee aan die kunstenaar nie, maar … Continue reading Jy maakies my naarkies
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed