hesterleynel.co.za
Lê-Jou-Eier: Politiese korrektheid is 'n #pynindiegat - Dis Ekke
'n Toe bek, is 'n heel bek sê die spreekwoord, maar ek sê dis 'n #pynindiegat om die heeltyd te voel asof daar van my verwag word om saggies te trap, so asof ek op eiers loop. Sit ek my voet te hard neer, gaan die kakeiergeel die fan strike.