My vreugdes en frustrasies

Reblogged

Interview with The Dodo | Pink Tank Scuba

Ek herplaas hierdie artikel van Pink Tank Scuba omdat dit geskryf is deur ‘n jong vrou wat my bewondering afdwing. Sy leef al jare saam met ‘n terminale sieke, maar sy lèèf elke oomblik van haar lewe. Sy is ‘n diepsee-duiker en in haar blog wys sy die die pragtigste fotos en videos van die wonderlike wêreld waarin sy verkies om te leef, eerder as om haar te verknies oor haar siekte.

Klik op die skakel hieronder om haar laaste blogpos te lees en na ‘n kort video van haar onderhoud met The Dodo te kyk. Lees gerus ook haar “About” bladsy en kyk na haar videos; nie net is dit ‘n manjefieke storie van oorwinning nie, maar dit inspireer jou om ook te reik na hoër hoogtes.

Dear Critters,
I don’t often talk about cancer anymore. Having been originally diagnosed in 2010, then rediagnosed in both 2013 and 2014 (when I was told I could not be cured and completed palliative radiotherapy), over time this illness has gradually faded far into the background of my thoughts. Most days I barely think of it at all.

The reality is that life is terminal and I am in no way ‘special’ or unique for the realisation that my time on earth will one day end, except that I have not been given the privilege of denial. And in all truth, that acknowledgement that life is finite has been utterly liberating. It was my greatest wake up call that every day is truly a gift and must be lived to the full.

via Interview with The Dodo | Pink Tank Scuba

Thank you for giving me permission to reblog PT.

Follow Dis Ekke

Please find information about the coronavirus here SA Coronavirus South African Resource Portal

9 Comments

  1. Wonderbaar!

  2. Absoluut die waarheid! Ons moet dankbaar en voluit leef elke dag. Alles kan in ‘n oogwink verby wees.

  3. Dankie. Jy verbreed my horisonne

  4. Sjoe dis besonders!

  5. Very impressive lady in a wonderful setting 😀

  6. Anonymous

    Sjo, as ons wat “kamtig gesond” is dit ook net kan besef.
    Dit is rerig net weereens ‘n “eye opener” vir my….
    Carpe Diem, gryp die dag, die uur, die minuut en selfs die onmiddelike oomblik aan en maak daarvan iets om te onthou, ongeag jou huidige gesondheidstoestand!

    • Comment by post author

      HesterLeyNel

      Dis net so. Al die ou klein probleempies in jou alledaagse lewe verdwyn soos mis voor die son wanneer jy gekonfronteer word met iemand so besonders se lewensverhaal.