hesterleynel.co.za
Lê-Jou-Eier: Kersfees en Nuwe Jaar - Dis Ekke
Op my ouderdom dink ek dis onvermydelik dat 'n mens hierdie tyd van die jaar sal terugdink aan die viering van Kersfees en Nuwe Jaar in jou kinderjare.