My vreugdes en frustrasies

Dis Ekke

My juwele kissie uit die see

Sea shell

Sea shell

Is dit nie mooi nie? Die juwele kan ook maar in die laai bly; ek dink ek gaan in die kissie klim en die dekseltjie styf toetrek. Dan kan ek daar in die golfies ronddobber en luister na die geluide van die see.

Follow Dis Ekke

Please find information about the coronavirus here SA Coronavirus South African Resource Portal

25 Comments

  1. Prachtig!

    Vrolijke groet,

  2. Hou dit asb by die klein poeletjies want netnou spoel jy in Australië uit

  3. What a lovely find1

  4. Jaaaa! Ek wil ook een hê om in te klim!

  5. What is it, dear Hester? A pearl shell or somebody alive?

  6. Dalk loop jy Ol ‘King Neptune raak.

  7. Dis nou deksels oulik!!! As jy belowe om nie die deksel toe te maak nie mag ek bietjie saam dobber?

  8. Oh, zo.n kistje wil ik ook wel. Een echte schat.

  9. Beeldskoon mooi, ek is ook gaande oor die mooi wat die see ons tydig ontydig skenk. GENADE! EK HOU VAN JOU KISSIE. 😊

  10. Een juweel van een juwelendoosje 😀