My vreugdes en frustrasies

Dis Ekke

Shongololos do it on the roll

Two millipedes also known as shongololo

Two millipedes

Al die … uhm … praatjies wat opduik in verband met hottentotsgotte in ons Lê-Jou-Eier Uitdaging het my herinner aan hierdie video wat ek weer raakgesien het toe ek besig was met WordPress se Weekly Photo Challenge.

Shongololo, the Zulu name for the largest species of millipede in KwaZulu-Natal, the giant African millipede, means “to roll up”. The black shongololo (see an image in my blog  WPC Rounded) is more common than the red.

Many people believe that the red millipede, also known as the fire shongololo, is poisonous, but according to experts they are plant feeders and their jaws are too small to bite humans (but don’t take my word for that!). When handling them, you may notice a reddish brown stain on your fingers which is a foul-smelling liquid that can burn your skin and eyes.

Follow Dis Ekke

Please find information about the coronavirus here SA Coronavirus South African Resource Portal

22 Comments

  1. Interesting story!

    Kind regards,

  2. Ek het nog nie die rooies gesien nie. Heel interessante rol sessie, as dit gepaard gaan met die parings proses. Wonder ek nou of elke poot individueel deelneem…

  3. Mmmmmm ek het nog nooit daaroor gedink nie. Lê hulle eiers?

    • Comment by post author

      Ja, hulle lê so tussen 500 en 1000 eiers. Ek glo darem nie almal broei uit nie of anders word hulle iewers langs pad opgevreet, want ons sien net so nou dan een of twee in die tuin.

      • Ja dis maar kos vir baie voëls en reptiele wat kos moet kry Knaagdiere sal dit seker ook eet

  4. Die natuur is darem wonderlik!

  5. Die uitskeiding het n jodium reuk en lyk nogal soos jodium. Daardie duisende pote wat so golwe maak is so vloeiend en mooi.

  6. Very cool. I have never seen or heard about Shongololos. Thanks for extending my knowledge.

  7. Ek het die groot sjongolos destyds op die Namibiese grens die eerste keer gesien. En hulle was groot as jy swak oe gehad het kon jy dink dit is ‘n slang! Wel ‘n slang van omtrent ‘n voet lank.
    Ek moet bietjie oor my weermag belewenisse skryf soos die slag toe ‘n terroristiewe donkie my 6 km binne Angola geskop het!

    • Comment by post author

      Het hy jou ses kilometer ver geskop? Haha, sorry, I just couldn’t resist. Ons het grootgeword met die ou vaal plaasdonkies op die plase rondom ons en hulle kon ‘n lelike hou skop, dit onthou ek maar al te goed. Ons was bra versigtig vir hulle, maar het nogtans so elke nou en dan probeer om op hulle te ry.

  8. Tog te oulik. Is die vroumense ook wreedardig en maak hulle maaitjies dood as die nood vervul is? 😉