My vreugdes en frustrasies

Dis Ekke

In the garden: our new pet

Common garden snail in KwaZulu-Natal

Common garden snail in KwaZulu-Natal

This amiable little guy befriended my daughter when she offered him a wineberry from our hedge. This common garden snail is a popular food item in some locations and they are produced commercially by snail farms. In suburban gardens, they are generally regarded as a pest. However, in our garden, they do not really represent a problem and we do not eat them 😜 They are too cute!

Garden snail2

Common garden snail inspecting a wineberry in KwaZulu-Natal

Follow Dis Ekke

Please find information about the coronavirus here SA Coronavirus South African Resource Portal

22 Comments

  1. Oulik,Hester!Ek gril eintlik as ek dink dat ek so ‘n slakkie moet eet.

  2. Dit is net uit watter hoek jy na hierdie klein pestelensie kyk – maar as jy mooi kyk sal jy raaksien hulle is rerig mooi, en ja, miskien cute ook met die dat hulle hul huisie oral saam met hulle in slakslym sleep…

  3. Een lief diertje, koester het maar.

    Diervriendelijke groet,

  4. Julle is oulik, man. Ek roei niks uit nie, maak nie eens ñ spinnekop dood nie. En eet glad nie slakke nie. O nee, dit bly te grillerig. Die slymerigheid…

  5. Ok then …..

    • Kom hy as julle hom roep? En hoe lank voor die tyd roep julle hom?

      *Sorry, maar dis funny. En oulik.

  6. Baie oulik, maar ek huil my dood as hy naby my kom!

    Ek moet vir jou bietjie die slakke in ons tuin afneem. Ek sien hulle net as dit reën. Sulke MASSIEWE goed. Ek sweer hulle sal my katte wegdra as hulle net vinniger was 😆

  7. Slak in gemende Bessiesous – heerlik

  8. Ik heb er nog wel een paar honderd voor je , als je ze wilt hebben…graag.

  9. Waar’s die knoffel?? 😉