Dis Ekke

My vreugdes en frustrasies

WPChallenge

WPC Windows: Framing Nature

Mzimkhulu River, Port Shepstone

Mzimkhulu River, Port Shepstone

Windows which open up to the wonder of nature.

WPC Windows

 

Follow Dis Ekke

28 Comments

  1. Windows. 🙂 Hester what an interesting way of framing a photographic image!

    • Thank you Andrew. This is what I love about the KZN-SouthCoast, you never know what beauty is waiting around the corner or at the end of the path through the bush.

  2. Wonderlike fotos!

  3. Jy kry dit elke keer reg om my na die Suid-kus te laat verlang. Mooie fotos.

    • Dankie. Ek sal ook terugverlang as ek die dag hier moet waai, maar met al die probleme hier begin ek wonder of dit nie tyd is om aan te beweeg nie. Dis die nomaad in my – my voete begin jeuk.

  4. So wat ek eintlik moet sê is dat jou geraamde fotos my herinneringe weer terugbring.

    • Dis juis waarvoor ‘n mens fotos het. Eendag gaan ek op die ouetehuis se stoep sit met my tablet en ek gaan my fotos kyk en ek gaan onthou – daardie plek, daardie man, daardie kinders, daardie perfekte dag.

  5. Sien jy het vir sie interpretasie opsie gegaan. baie mooi

  6. Very mysterious photos, dear Hester…Well…the nature is a mystery itself!

  7. Beautiful way of opening the window on nature without the “diefwering”.

  8. oe dis so pragtig – ek voel die hitte en ruik die soet strandplantegroei…

    • 😄 Dit lyk so somers op die fotos, ja – dis in vorige seisoene geneem. Hierdie jaar het die somer verdwaal.

  9. Ai… hoekom verlang ek nou??

    • Bly weg. Dit reën aanhoudend, dis koud en ons het nie water nie – behalwe dit wat in die emmers in reën.

  10. Ooooo kyk net hoe mooi!

  11. beeldskoon…

  12. Pragtige fotos, ek hou veral van die waar ‘n mens die strand en see deur die bome sien.
    Hie-hie, veral op ‘n dag soos vandag, ons het ‘n blizzard hier. Geniet dit ♥

    • Dankie, maar dis vorige seisoene se fotos. Hier is dit veronderstel om somer te wees, maar die weer is regtig mislik en totaal onvoorspelbaar.

Leave a Reply

Theme by Anders Norén

Back to Top
%d bloggers like this: