My vreugdes en frustrasies

WPChallenge

WPC Layered: Nature’s way

Bromeliad Port Shepstone, KwaZulu-Natal, South Africa

Bromeliad Port Shepstone, KwaZulu-Natal, South Africa

The most captivating examples of layering are found in nature.

In all things of nature there is something of the marvelous. Aristotle

WPC Layered

Follow Dis Ekke

Please find information about the coronavirus here SA Coronavirus South African Resource Portal

24 Comments

  1. Jy het goeie fotos uitgesoek om die opskrif te ‘onderstreep.’

  2. Wonderlike fotos!

  3. Blog Andrew

    What I love about your wildlife and landscape photographs Hester is they are so different when compared to our nature in the UK, yours ALWAYS give me the impression of looking into a different world, Africa! And I honestly would love to see the coloured sands.

  4. Ek het nog nooit eers ‘n foto van daardie gekleurde sand gesien nie. Dis nou totdat jy diΓ© foto opgesit het.

    • Comment by post author

      Dis nogal ‘n belewenis. Toeriste mag nie oor die sand loop nie, maar ons kon wel daaraan voel en dis kliphard (net soos met die Rooi Woestyn by Port Edward waaroor ek al geskryf het). Ons het ‘n hele beskrywing gekry van die chemiese prosesse wat die verskynsel veroorsaak, maar dit het lankal uit my oorvol kop uitgewaai. Al wat ek weet, is dat dit baie mooi is.

  5. Wow dit is rerig mooi…

  6. Nice gallery, but I really like that first photo.

  7. Wow lekker gee jy vir my nou ‘n plan

  8. Baie mooi voorbeelde van lae. Die rooi blom het darem maar n gewigtige naam, geen wonder die plant gee sulke trosse blomme nie, ha ha. Dit is soos Blog Andrew sΓͺ die natuur en omgewing verskil baie in vergelyking met soos hy UK en NZ.

  9. Mooi fotos–ek hou van die rotspoel een met die vissie wat so goed gekamoefleer is.

  10. Het ek iets gemis Hester? vertel my meer van jou Mauritious belewenis!

    • Comment by post author

      Ek sal jou twee dinge vertel. (Een) die fotos kom uit my argiewe – ons was in 2010 in Maritius en (twee) ek wil asseblief nooit weer soontoe gaan nie. Die land is mooierig (Suid-Afrika is mooier), die see is okei (ek verkies die Suidkus) die mense is suur en ongeskik, die verkeer is horriferend. Club Med is natuurlik skitterend – in enige land.

  11. Prachtige foto’s, heel veel sfeer zit erin.