Dis Ekke

My vreugdes en frustrasies

WPChallenge

WPC Elemental: All present

Dipping and swaying in the breeze

All four elements present and accounted for on the Southcoast of KwaZulu-Natal.

FIRE:

Sugar cane stalks are burned before harvesting. Controlled fire.

 

EARTH:

Earth rejuvenated in the new season after the rains and new crops to be harvested. Mother Nature at work.

 

WATER:

The warm water of the Indian Ocean. Pure enjoyment.

 

AIR:

The coastal breeze tempering the heat of the sun and providing opportunities for play. Blissful pastime.

WPC Elemental

 

Follow Dis Ekke

29 Comments

  1. So mooi,Hester,veral die vlieër!

    • Dankie Bytjie, ek dink ek moet vir my ook een koop. Ons het nie sulke fênsie vlieërs gehad toe ek ‘n kind was nie – myne wou nooit eers opstyg nie!

      • Ons het sommet met dun latte en sulke kreukelpapier ons eie gemaak….wou ook nooit vlieg nie!

        • Ja en dan steel ons my pa se boulyn-tou uit sy stoor en hardloop soos hase oor die vlakte in die suidoostewind om dit te “launch”. Niks het gewerk nie en ons boude het gebrand (oor die tou).

        • 😂klink so bekend…ons het weer bolle wol gesteel by my ma!

  2. Mooie foto’s!

    Vrolijke vakantiegroet,

  3. Stunning images, every one but the water has it for me 🙂

  4. Die vlieër is ñ baie goeie idee om lug uit te beeld, Hester.

  5. Wonderful life at the South African coast! Kite is especially remarkable!

  6. Mooi fotos. Al vier elemente in jou guns, pure plesier.

  7. Pragtig, pragtig, pragtig!
    My een oupa het uit Holland vir ons kom kuier in omtrent 1954-55. Hy het vir ons gewys on vlieërs te bou. Hy was baie suksesvol daarmee. Ons het dit gate uit geniet as kinders.

  8. Pragtige foto’s!! Ja ons het ook graag altyd met die vlieërs gespeel wat my pa ons help maak het!!

    • Het jy gesien hoe “state of the art” hulle deesdae is? Ek het my verwonder aan hierdie een met al sy toue en stutte.

      • Ja, Jier by ons is daar ongelooflike mooi vlieërs! Dis mos nie verniet dat Langebaan “wind Town ” genoem word nie!

  9. Oooo dis baie Spesiaal Dankie vir die deel!

Leave a Reply

Theme by Anders Norén

Back to Top
%d bloggers like this: