My vreugdes en frustrasies

Dis Ekke

Hou net aan met krap, hoor?

Land crab in the road

In die tuin

Land crab in the garden

Op die strand

Ninja krap

 

Follow Dis Ekke

Please find information about the coronavirus here SA Coronavirus South African Resource Portal

16 Comments

  1. Kyk, hierdie is nou ‘mooi’ krappe. Mooi van lelikgeid. So vreeslik interessant geskape, ek dink die Here het self geglimlaag oor hierdie maaksel van Hom.

  2. Darem bly jy het nie foto van jou man geplaas en gese: by die huis!

    • Comment by post author

      Nee wat, ons twee krap sommer so met die verbyloop in die gang en teen die tyd wat ons weer terug is in die sitkamer, het ons vergeet waaroor die krapperigheid gegaan het. Ouderdom het sy voordele.

  3. Leuke fotoserie

    Zonnige groet,

  4. Pragtige foto’s

  5. My 10-yr-old enjoyed the shots.

  6. Ag hulle is te kostelik. Laat my dink aan Hammanskrall toe ek saam met die krappe geswem het in die Pienaarsrivier. Ek is mal oor krappe.

  7. I love these!