My vreugdes en frustrasies

A - Z (2016)

R: Rubik

Triumphant update: Been there, done that, got the t-shirt and my ego is grossly inflated. Ek het dit reggekry, hoera!

Follow Dis Ekke

Please find information about the coronavirus here SA Coronavirus South African Resource Portal

20 Comments

  1. Dear Hester,
    you’re not alone! I do understand you so well! πŸ™‚ Tetris is on the second place after Rubik.

  2. Blog Andrew

    Me neither! Not once have I solved it and now you have me wondering whatever happened to mine?

  3. Ek neem aan jy sΓͺ vir ons hiermee dat jy daardie cube reggekry het. Dan sΓͺ ek geluk (wou al lankal my kleinseun vir jou gestuur het om te help.) Jy kan nou maar daarvan ontslae raak…. en al die frustrasie wat daarmee saamgaan.

    • Comment by post author

      Nee, nee, jy verstaan nie my psige heeltemal nie. Nou gaan ek eers speel totdat ek dit in ‘n beskaafde tyd kan klaarmaak (sonder verwysing na die tutorial). Dan gaan ek dit in die openbaar speel sodat mense kan sien hier sit ‘n ou vrou en “MAGTIG, kyk hoe werk haar brein”! Wanneer ek genoeg komplimente gekry het, sal ek begin fikseer op iets anders πŸ˜„

      • Dit wil gedoen word Hester!!! Ek sien my kleinkinders het ander vorms ook…. wanneer jy genoeg komplimente gekry het kan jy die ander probeer.

  4. You go girl!

  5. As kind het ek ‘n triek ontdek met die Rubik-cube en my ouers was so verbaas dat, elke keer wat ek dit voltooi het, hulle my R10 sakgeld gegee het. Toe ontdek my ma eendag dat ek die plakkers afhaal en dan al die kleure by mekaar opplak. Dit het die sakgeld gestop (vir my Rubik cube triek, ek het darem nogsteeds sakgeld gekry vir my ‘tuin dienste’) maar my ma was nie te kwaad nie, sy het gese dat ek darem al die kleure by mekaar uit gebring het, en al het ek dit op die stoute manier gedoen is dit seker maar ook ‘n manier om die puzzle te speel. hehehehehe

  6. Baie geluk Hester. Laat my besef daar is nog ‘n paar goed wat ek nog kan regkry (soos ‘n paar kursusse πŸ™ ) . In my prille jeug het ek darem die kubus reggekry (en nee ek praat nie van Adriaan Nieuwoudt s’n nie).

    • Comment by post author

      Haha, dankie Abrie. Ek het gelukkig nooit met Adriaan se kubus deurmekaar geraak nie, maar ek het hom so terloops leer ken (deur werk). Hy iss ‘n charming ou, maar ek sal maar by die kubusblokkie hou.

      • Bene: mooi bene en ek praat nie van die orgidee se stingels nie

        • Comment by post author

          O, daai bene met die somer-tan op. πŸ˜€ Dankie man dat jy dit opgelet het en vir die kompliment. Soos jy kan agterkom, het ek my toe reeds nie meer aan klere-konvensies gesteur nie; t-shirt, kortbroek en plakkies is my handelsmerk.