My vreugdes en frustrasies

WPChallenge

WPC Collage: Driftwood

Driftwood Ifafa Beach

Driftwood Ifafa Beach

These are some of the pictures of driftwood washed out on the Southcoast of KwaZulu-Natal, South Africa, which we captured during the last two years and six months since we moved here.

WPC Collage

Follow Dis Ekke

Please find information about the coronavirus here SA Coronavirus South African Resource Portal

19 Comments

  1. Dit is beeldskoon mooi. Ek wil altyd huis toe vat. Maar dit lyk perfek net waar dit is.

  2. Dryfhout lyk altyd asof daar Ε„ storie verbonde aan is. Ε„ ‘Was’ en Ε„ ‘is’. Gister en nou. Julle fotos is pragtig.

  3. Dit is eigenlijk te mooi om te laten liggen. Het zijn kunstwerken op zich.

  4. Anuscka

    Prachtige foto’s van kunstwerken van de natuur! Ik zou het ook het liefst altijd mee willen nemen, maar de complete boomstronken zijn door ons nietige mensjes niet te verplaatsen…

    • Comment by post author

      Dis ook maar goed, want hulle hoort daar in die natuur waar almal hulle kan geniet. Dit gebeur soms dat mense hulle probeer verskuif of selfs vuur maak met hulle op die strand, maar gelukkig word daar streng beheer oor uitgeoefen.

  5. Die dryfhoutmeisie heelbo regs laat my verlang na die seebries…hoe graag sou ekself so wou staan!

  6. Wow. Beautiful