My vreugdes en frustrasies

Dis Ekke

In die tuin

Vinke baljaar in die aalwynblomme

Aalwyne langs ons huis verwelkom hulle eerste kuiergaste vir die seisoen

Die Junie-koue vat so elke nou en dan ‘n breek en dan het ons so een of twee mooi dae waarvan ons goed gebruik maak om buite in die tuin te kuier.

Vinke suig die nektar uit die aalwynblomme

Die een daar bo in die middel het nie veel respek vir die fotograaf nie.

(woolly-necked stork or whitenecked stork (ciconia episcopus)

Twee nuwe kuiergaste op die boonste terras voor die huis (woolly-necked stork of whitenecked stork – ciconia episcopus)

woolly-necked stork or whitenecked stork -ciconia episcopus

Vreet hy goggatjies uit die boom se bas?

Follow Dis Ekke

Please find information about the coronavirus here SA Coronavirus South African Resource Portal

36 Comments

  1. Wonderful creatures! And as always bright happy background colours! Have a nice sunny day, Hester!

  2. Dit lyk so rustig daar by julle. xx

  3. Ek hou BAIE van julle nuwe kuiergaste! Ek het die Wolnekooievaar net in die Kruger Park van te vore gesien – hoe wonderlik om hulle in jou eie tuin te sien!

  4. Pragtig Hester ek is mal oor jou plek wat jy so graag aan ons afshow, moet asb nie ophou om ons vir ‘n wyle weg te vat uit die geroesemoes. 😚

  5. Mijn commentaar is wel in het Nederlands, maar als ik jullie kan verstaan dan zullen jullie mij ook wel kunnen verstaan.
    Het is reeds een kinderdroom van mij geweest om eens naar Zuid-Afrika te reizen, als ik nu die Blogs van jullie lees wordt dit droom terug opgeroepen en wie weet komt er een dag dat ik bij jullie op de koffie kom??
    Groetjes van uit Vlaanderen
    Theo

  6. Hulle lyk lekker mak!

  7. Reblogged this on Groeten uit #Tienen and commented:
    Zuid-Afrika is een land dat mij altijd geboeid heeft en momenteel krijg ik heel wat prachtige Blogberichten binnen van Afrikaners, daarom een nieuwe categorie op mijn Blog
    “IN DE KIJKER ZUID-AFRIKA”
    Dit is de tweede Blog in deze categorie, zeker eens bezoeken

  8. A-F Haelemeersch

    Fijne blog ! In september begin ik Afrikaans te studeren op aanraden van beeldend kunstenaar Herman Van Nazareth die sinds de jaren 60 afwisselend in Zuid-Afrika en België woont en werkt…
    Ik hou van die taal en hij stuurt me af en toe exemplaren van ‘Die Burger’ om de taal te leren. Ik hoop u de volgende keer in het Afrikaans te kunnen schrijven. Succes!

    • Comment by post author

      Baie dankie vir die kompliment. Dis so lekker om te hoor dat mense belangstel om ons taal te leer en ek wens jou alle sukses toe. Ek het grootgeword met Die Burger in ons huis en het as kind van kleins af saam met my ouers die koerant gelees. Herman Van Nazareth was bekend in Suid-Afrika as ‘n protes- en satiriese kunstenaar in die 60’s (my skooljare). Groete vanuit ‘n sonnige Suid-Afrika.

    • Mariejosé Vaessen

      Misschien moet ik ook eens een leerboekje Afrikaans openslaan

  9. Pragtige fotos. Ek hou van die vink wat die fotograaf moon!

    • Comment by post author

      Die onbeskofte ding! Hier begin nou baie voëls en vlinders arriveer in die tuin en ek vergaap my. Ek is glad nie ‘n voëlkenner nie, maar dis interessant om hulle dop te hou.

  10. Wat een Prachtfoto’s

    Bewonderende groet,

  11. Blog Andrew

    Lovely photographs so unusual looking birds 🙂 , I used to be an ornithologist as a child.

    • Comment by post author

      Thank you, Andrew. These are just the common variety wild birds found in suburban gardens – finches and sparrows mostly. I know that this region is well-known for a wide variety of birds, but unlike you, I’ve never made a study of them.

  12. Dit lyk asof jy julle nuwe plek geniet Hester. Nou het jy ‘n tuin 🙂 Mooi fotos!!

  13. Dink dis die eerste keer dat ek die wolnekooievaar sien. Sou die babas wat hierdie ooievaars bring baue harige nekke he? Indien wel het ek dalk al interaksie met ‘n wolnek gehad !

  14. Wat een bijzondere ooievaar zeg. En die vuurpijlen zijn fantastisch!

  15. Lyk na n lekker kuier tuin tussen die voels.

  16. Dit is nou ‘n pragtige spesie ooievaar… Ek is mal oor die donker stukkie bo op die kop omring deur al die wit

    • Comment by post author

      Hulle is mooi en hulle word so mak. Ons het een teëgekom wat beseer of siek was en ons het haar twee dae lank brood gevoer. Sy het dit ewe slim in die voëltjies se waterbak gedoop en geëet en daarna was sy sterk genoeg om weer koers te kry.