My vreugdes en frustrasies

WPChallenge

WPC Transient: Life In Motion

Driftwood wedged in the sand at Anerley
Dove enjoying the sun among the first blossoms of spring

Changing seasons

Tracks left on the beach by wading birds

Bird tracks on the beach

Driftwood wedged in the sand at Anerley, KwaZulu-Natal

Driftwood

Sailboat passing at sunset Club Med La Pointe aux Canonniers, Mauritius

Sailboat passing at sunset

Sandcastles at high tide, Elysium, KwaZulu-Natal

Sandcastles at high tide

Late afternoon at Holhoek, Suikerbosrand, Gauteng

Late afternoon

WPC Transient

Follow Dis Ekke

Please find information about the coronavirus here SA Coronavirus South African Resource Portal

25 Comments

  1. Pragtig!! Foto 5,6 en definitief 7 lyk idilies….

  2. Amazing shots,dear Hester! Especially the one with bird letters. How intelligent they are in the South Africa.

  3. Die laaste foto, Hester, wat Γ± “beaut” het iemand daar afgeneem! Ek wil beslis weet wie die ontspanne model is…so natuurlik… Jou fotos is weereens pragtig. Elkeen net op die regte oomblik geneem. Is jy die fotograaf, of meisiekind?

    • Comment by post author

      Die laaste foto is deur my dogter geneem (dis ek op die bankie) in 2014 in die Suikerbosrand Natuurreservaat in die Vaal Driehoek. Dit was een van my ma se gunstelingplekke waarheen ons haar naweke geneem het om ‘n bietjie saam met ons gesin te ontspan. Ons fotos is ‘n mengsel geneem deur myself, my dogter en my seun wat alles op een eksterne hardeskyf gebΓͺre word en ek gebruik (misbruik) hulle almal in my blogs.

  4. Wow… superb photographic skills, you managed to freeze all of those within the frame of second, all of the beauty of Mother Nature captured in a single shot by your deft skills. Hope to see more from you. Have hope, write on!

  5. Fotograaf is jy beslis!

  6. Almal pragtige foto’s Hester!

  7. Fantastiese fotos!

  8. Sjoe mooi… weer ‘n moeilike onderwerp

  9. Die sandkasteel (eks sandkasteel in wording) is my gunsteling. Maar alamal baie mooi fotos en die laaste ‘n baie mooi aktiwiteit! Ek sien jy het jou tema verander. Dit varser, mooier en meer georden

    • Comment by post author

      Dankie Abrie. Ja, die tema is nogal maklik om mee te werk ook en georden soos jy sΓͺ – dit moet Harry Potter se invloed wees (dis die Rowling tema :D). Ek het bietjie moeg geraak vir die oue.

  10. Dit is sulke mooi fotos en maak ‘n mens lus vir vakansie….. veral daardie een waar jy so lekker op die bank lΓͺ. πŸ™‚

    • Comment by post author

      Daardie een is geneem (2014 dink ek) in Gauteng. Baie mooi natuurreservaat en gewilde braai- en piekniek-area oor naweke. Ek is lief vir daguitstappies; ‘n lang vakansie maak my kriewelrig. Ek en my dogter het tot onlangs so eenkeer ‘n jaar ‘n weeklange toer onderneem, maar nou is hier soveel te doen rondom ons dat ek gelukkig nie ver hoef te reis nie πŸ˜€

  11. Julle mag maar fotos neem – pragtig