My vreugdes en frustrasies

WPChallenge

WPC Order: Pecking Order

The sheriffThe underlings keeping a safe distanceThe plebs' turn to share in the meal

ORDER: The state in which people behave properly, follow rules or laws, and respect authority (Merriam-Webster).

In our garden of long ago, this cocky little Pin-tailed Whydah which we named the “Sheriff”, used to keep good order at mealtimes. With his long tail feathers fully extended in the upright position, he kept his “underlings” at a respectful distance while he ate his fill. Only once he left the dinner table, were the other feathered garden residents at liberty to join in the feast.

WPC Order

Follow Dis Ekke

Please find information about the coronavirus here SA Coronavirus South African Resource Portal

26 Comments

  1. Die natuur is in een woord net te “stunning” Hester! Dis die drie wonderlikste fotos om die opskrif uit te beeld. Well done!

  2. Ongelooflijk wat een staart! Hoe ka hij er mee vliegen zou je zeggen.

  3. Aha weer ‘n spesiale inskrywing

  4. Dis ‘n ware parmant en veelwywer….laat my dink aan iemand😂

    • Comment by post author

      Dis niemand wat ons persoonlik ken nie, of hoe? 😀 Ek het gister nogal aan jou gedink toe ek die fotos opgelaai het. Ons het verlede jaar oor hulle gesels na aanleiding van een van jou blogs en ek het hierdie fotos vir jou gewys.

      • Ja dis reg…ek het ‘n foto van ‘n pylstertrooibekkie geplaas,toe het jy gedink dis dieselfde as die koningrooibekkie op jou foto…die twee lyk so baie na mekaar.
        Gelukig ken ons hom nie persoonlik nie,maar hy is ‘n veelwywer en verdeel ons geldjies op ‘n parmantige manier aan sy tjomme….Z 😜😂

  5. Love their colors…the bright oranges and reds 🙂

  6. Pragtige fotos en ń mooi les wat ek inderdaad sal onthou. Ek verlang nou ook sommer na Gauteng, die dae toe ons nog ń groen grasperk gehad het….

  7. Beeldskoon Hester!

  8. Tipies, die mansmens hou die hele plek onder beheer… maar, sodra hy sy rug draai ontaard dinge… sleg! Wha ha HAAA!! 😈

  9. Daardie koningin rooibekkie is die spreekwoirdelike ” klein botteltjie met die groot gif”. Waar hy inkom regeer hy al wat voel is ek gryp vir homself die heel beste.

  10. Sjoe, dis pragtig! Ek ken glad nie die voëls nie. Dit neem seker ‘n lang tyd om soveel voëls te lok.

    • Comment by post author

      Nee, hulle kom redelik gou agter waar daar kos gegee word. Die meeste van hulle het nie in ons bome nes gemaak nie, maar in die rietbos by die bure langsaan. Hulle het net elke dag die restaurant kom besoek 😀

  11. Captain O my Captain