Dis Ekke

My vreugdes en frustrasies

WPChallenge

WPC Evanescent : Passion

Mating butterflies

Mating butterflies

WPC Evanescent

Mating butterflies

Mating butterflies

Follow Dis Ekke

38 Comments

  1. It works for me…

  2. Wat een pracht!

    De liefde is mooi.

    Zonnige groet,

  3. Fantastic photo.

  4. Pragtige foto en perfek vir uitdaging.

  5. Jy was nou regtig op die regte tyd op die regte plek. Met die regte oog…lens. Lense.☺

  6. What a beautiful butterfly, Hester. You got it so right…

  7. Very tender butterfly! 🙂

  8. “The Butterfly Effect”

  9. Ek sukkel om by jou kommentaar te lewer Jy erk nie op my leser nie,
    Bai8e spesiaal die een

    • O aarde, daar is niks verkeerd hier aan my kant waarvan ek weet nie. Dankie, ja, hierdie foto het my amper uit my vel laat spring toe ek die eindresultaat die eerste keer gesien het.

      • Jy weet mos ek is geremd so ek kan ook iets verkeerd doen. Ek weet egter nou wat ek moet doen so moenie kwel

    • Ek dink hierdie ia ‘n algemene WordPress probleem daar is fout met die leser – ek sukkel ook

  10. Pragtige foto,Hester…’n wenner!

  11. Woooohw, dit is een schitterende foto.

  12. wow!!!!!!!!!!!!!!

  13. Die lewensloop van ‘n vlinder is bepaald ‘n goeie voorbeeld van die verganklike

    • Ja jy’s reg en juis daarom moet ‘n mens hierdie mooiheid waardeer terwyl jy kan. Die natuur bly vir my wonderlik.

  14. Ai… tog te oulik!
    (Maar… skuil daar iewers ‘n donker boodskap dat passie kort en rof is??) 😉

    • Haha, nee ek glo dat passie die emosie is wat die lewe die moeite werd maak – dis nou ‘n passie vir die lewe en het nie noodwendig ‘n seksuele konnotasie nie! Ongelukkig is dit kort van duur ja. Selfs dekades is nie lank genoeg nie, want die lewe flits verby en jy moet elke oomblik geniet. Dis seker nie altyd moontlik nie, maar darem ‘n mooi droom om na te streef 🙂

  15. Pragtige foto!

  16. I liked this a lot and shared it in my Twitter feed.

Leave a Reply

Theme by Anders Norén

Back to Top
%d bloggers like this: