Dis Ekke

My vreugdes en frustrasies

Dis Ekke

Greetings from the Hibiscus Coast

Hibiscus flower

Follow my blog with Bloglovin

Hibiscus flower

I am so happy (may I repeat that? soooo happy!!!) that our internet connectivity has been restored at long last. Thank you to old friends for staying with me and welcome to new friends who visited my blog while we were hanging around in cyber limbo. I have a lot of catching up to do and I also have a few stories to tell – looking forward to spending many happy hours in blogland.

While waiting for our data lines we made the best of the excellent weather here on the KZN Southcoast and spent many happy hours on the beach. Then the weather turned and the past few days the water bucketed down, followed by a fresh wind and a cold nip in the air. It seems that winter has arrived, BUT today the sun is shining and the hibiscus flowers are blooming.

😊

 

Follow Dis Ekke

25 Comments

  1. Yeah! 🎉

  2. Jippie jy is terug!

    Ek is mal oor Hibiscusse. Ek het ‘n HELE klomp sommer in my tuin! Interessant ook die Hibiscus-gegeurde waters ens. Ek hou nogal daarvan!

    • Ek het ‘n bietjie gaan oplees oor die Hibiscustee met heuning wat so ‘n gesondheids-treffer is oorsee. Een van die ander bloggers het gevra of die bye heuning maak van die nektar, maar google sê nie veel daarvan nie. Ek sien nie juis bye by my boom nie, maar die suikerbekkies hang graag daar rond.

      • Ek sal bietjie vir jou uitvind. My Emsie-Schoeman-vriendin is ‘n produkontwikkelaar en ons is mos in die beverage besigheid! 😉

      • Dankie, ek sal bly wees

  3. Ik houd van Hibiscus.
    In mijn tuin staat een witbloeiende Hibiscus.
    Mijn buren hebben een lichtpaarse Hibiscus staan.
    Diezelfde Hibiscus zaait zich in de wijde omgeving spontaan uit.

    Zonnige groet,

    • Hulle is werklik pragtig en die voëltjies kuier graag by die blomme. Die nektar is baie soet en die helder kleure lok hulle aan. Ek het ‘n bloedrooie in my tuin en hierdie pienke groei op die sypaadjie van ons buurgronde. Lentegroete vir julle Rob – hier by ons word dit nou ietwat koeler soos wat die winter nader kom.

  4. Baie welkom terug, Hester. Ek het jou defnitief gemis! Ai, ń Hibiskus

  5. …ń Hibiskus laat my altyd na die Suid kus verlang.

  6. Uiteindelik Hester… hallllooooooo…. jou hibiscus is pragtig xx

  7. Ek het al gewonder of jy weggeraap is!Welkom terug en pragtie foto!

    • Haha, nee, maar ek het amper die arme Telkom weggeraap. Hulle is seker net so bly soos ek dat die lyne nou werk.

  8. Welkom tuis. Jy is beslis gemis! Mooi foto!

  9. Welkom terug!

  10. The hibiscus flower is beautiful!

  11. Pragtige Hibiscus. Ek weet van ń resep wat hul die Hibiscus blomme afpluk en dit kook en die ekstrak gebruik in ń mengeldrankie. Dis ń Ghanese (Ghana) resep (Wonjo juice).

    • Ek het op google gesien dat daar heelwat resepte is vir hibiscus stroop en tee. Dit is baie gewild as ‘n gesondheidsdrankie. Ek sal maar verbyhou, want ek verkies skoon water bo enige ander drankies en ek is tog so ontuis in ‘n kombuis 😀

  12. Ek self is ook mal oor n hibiscud plante. Het 4 in my tuin.

    • Ek het net die een hier agter, maar jy sien hulle sommer op die sypaadjies hier groei. Natal is nog steeds baie kleurvol hierdie tyd van die jaar.

Leave a Reply

Theme by Anders Norén

Back to Top
%d bloggers like this: