My vreugdes en frustrasies

Dis Ekke

Issie, dissie winter nie

Vroegoggend en die hibiscus blom vrolik.

Hibiscus

Laataand en die gekkos versamel op die buitelig om muskiete te vang (mother’s little helpers!). Ons noem hulle plakkermanne omdat hulle harige pootjies so vasplak aan die glas. Kyk mooi na die inskrywing op die gloeilamp “SPAR – goodliving”. Inderdaad.

Gekkos

Follow Dis Ekke

Please find information about the coronavirus here SA Coronavirus South African Resource Portal

39 Comments

  1. Good living vir julle en die geckos! Baie nice foto. Die geckos hier los visiste kaartjies wat moeilik verwyder word.

  2. Dis nou die oulikste foto van die geitjies!

  3. What a wonderful hibiscus flower!

    • Comment by post author

      Thank you. We recently moved to the region of the Southcoast which is named Hibiscus Coast, but I only have this one hibiscus shrub in my garden. I must visit the local garden nursery soon.

      • It’s majestic! Certainly the South Africa is a blissful land for plants of the kind. Is there any kind of Hibiscus honey? I suppose that bees must like the flowers. 🙂

        • Comment by post author

          You know, I have no idea with regard to the honey and will have to do some research. The hibiscus needs steady warm weather to survive. Here on the Southcoast we have a tropical climate, which is ideal, but the shrub will not thrive in all regions – there are vast differences in climate in the various regions.

        • Please do, for I’m curious to learn about the hibiscus honey. There is hibiscus tea & it’s very tasty. Can you imagine what kind of honey might it be? Mmmmmm….:-) Yes, I paid attention that the plant is in all its glory! It amazed me. We have a shrub at home. However flowers it gives are of medium size. It’s red & very beautiful though.

  4. Nice pics

  5. Ek hou van die “geckos”. Hulle is soos kosbare stukkies lewe op my erf, en ek word verwoes kwaad as die kat of honde een van hulle vang.

    • Comment by post author

      My kat het hulle ook gejag toe ons in die woonstel gebly het, maar toe lek sy aan ‘n giftige paddatjie. Haar mond het opgeswel tot sy soos ‘n hamster gelyk het en sy was twee dae baie siek. Van toe af vermy sy die “wildlife”.

  6. Anonymous

    Love geckos. Hulle is baie welkome gaste by ons; asook paddas. Mooi foto van hulle.

  7. Leuke beestjes

    Zonnige groet,

  8. Pragtige hibiskus

  9. Die gekko,s zijn fantastisch! Dat scheelt toch een paar ellendelingen. Voor hibiscus is het hier nog te vroeg. Ze kunnen nog niet eens naar buiten laat staan dat ze bloeien.

    • Comment by post author

      Dankie, die gekkos was nogal ‘n vreemde gesig.Ons hibiscus staan natuurlik heel jaar buite en het al baie groot geword. Ons klimaat is meer genadig, nie te koud in die winter nie.

  10. Dis ook nie winter hier by ons nie!!! Die hibiscus se kleur is stunning!

  11. Jou foto! Dit is nou briljant gedoen. Hier langs die dam het ons ook baie van hulle. Eintlik baie van als. Muggies, motte, paddas, om nie te praat van die likkewane nie. En hiasinte.🙈

    • Comment by post author

      Ag nee vir die hiasinte. Ek kan regtig nie verstaan dat hulle na al die jare nog nie ‘n oplossing kon kry nie. Ek weet op een van die riviere hier rond het ook so ‘n dik massa fyn waterplante gegroei, maar ek kan nie onthou waar dit was nie (ons het baie riviere; ek sal wel weer daarop afkom).

  12. Stem saam met die lof reeds toegesewaai oor die Geckos. Seker hulle is nie “spar”samig met die hoeveelheid insekte wat hulle eet nie. Ek het gewonder of die glas nie warm word nie. Maar bietjie warim sal hulle help om aktief te wees.

  13. Sjoe – jou fotos is baie skerp!

  14. Dis NOOIT winter daar nie!! 😉