My vreugdes en frustrasies

WPChallenge

WPC Earth: Bleak Earth

WPC Earth

Namaqualand (25.08.2010)

Follow Dis Ekke

Please find information about the coronavirus here SA Coronavirus South African Resource Portal

24 Comments

  1. Nice picture…

  2. Hierdie foto spreek boekdele

  3. Die haai vlakte.

  4. DiΓ© aarde is dor en leeg, dis die gedagte wat by my opkom.

    • Comment by post author

      Dis nogal die prentjie wat meeste mense onmiddellik opval. Die foto is geneem in 2010, ‘n baie swak reΓ«njaar. Ek wat nou daar grootgeword het, weet dat hierdie so ‘n dankbare aarde is. Wanneer ‘n paar druppels reΓ«n val, spring daar oornag ‘n groenigheide en veldblomme uit die stof uit op. Hier word ook met skape en/of bokke geboer, vandaar die krip by die windpomp.

  5. Strak leegtes bied my dieselfde skoonheid as wat groen/goue grasvelde besit – of enige ander landskap, in daardie geval. ‘n Wandeling in enige rigting bring my ‘n prentjie-mooi ondervinding en het my nog nooit teleurgestel nie. Pragtige foto! πŸ™‚

  6. Joe,mooi foto,Hester…laat my verlang na my ouma en oupa op die plaas!

  7. Beautiful shot!!!

  8. Aangrypende foto

  9. Sjoe – kan jy glo dat so ‘n kaal foto so baie kan vertel. Pragtig.