My vreugdes en frustrasies

WPChallenge

WPC Surprise: Flying frisbees

WPC Surprise

Margate Holiday 21.07.2014-24 - Margate-Karen Nel

Okaaayy …

 

Margate Holiday 21.07.2014-25 - Margate-Karen Nel

No, wait!

 

Margate Holiday 21.07.2014-26 - Margate-Karen Nel

No, No, Nooooo!!!

 

 

Follow Dis Ekke

Please find information about the coronavirus here SA Coronavirus South African Resource Portal

27 Comments

  1. Gotcha!

  2. Baie jaloers as ek na jou fotos kyk! Wil by die see wees.😥 Is jul strand besig, of het jy al ń stiller deel ontdek?

    • Comment by post author

      Wil jy glo, ons was nog net een dag vir vyf minute by die hoofstrand en dis taamlik besig. Ons is nog besig om die huis in orde te kry, ons weg te baan deur die oorgroeide tuin en my man moes gaan vir ‘n klein operasie (velkanker), so ons was redelik besig. Ons verkies ook om die ontdekkingsreise te onderneem wanneer die skoolvakansie verby is. Hierdie fotos is in 2014 geneem in Margate.

  3. apklizard.xyz

    thank you hesterleynel
    Beautiful Blog
    Beautiful photo
    Fantastic post
    Good luck

  4. Ha ha! te oulik!

  5. 🙂 Sit die fotos in omgekeerde volgorde dan is dit ‘n verduideliking van hoe groot die vis is wat weggekom het!

  6. Koes… hallo Hester xx

    • Comment by post author

      Hallo daar. Ontspan jy darem hier oor die langnaweek?

      • Nie rerig nie, my man se ma is kritiek siek met BAIE skielike dimentia in haar brein wat haar hart reguleer en ander organe reguleer. So ons moes tussen vanoggend en nou spoedige reelings maak om my man en sy “sieklike” jonger suster in die Kaap te kry. Hulle vlieg moreoggend vroeg vanaf OT. Ek voel so bietjie tussen die hemel en die diepblou see…. ALS het soos in die laaste 24 uur onder ons aandag gekom. Ag maar dankie vir jou belangstelling. Jy het sekerlik nie die laaaaaang antwrd op jou kort vragie verwag nie x

        • Comment by post author

          Ek het die gevoel gekry dat jy nie heeltemal gelukkig was met die reëlings vir jou naweek nie. Bekommerd oor jou kleindogter of net ‘n vooraf wete van verlange? Nou nog siekte in die familie ook. It never rains but it pours. Ek neem jou nie kwalik dat jy voel asof jy emosioneel op ‘n minder goeie plek is nie. Sterkte vir julle.

        • Dankie Hester xx

  7. Frisbee, als ik dat niet gelezen had zou ik gedacht hebben aan een dramatische filmscene.

  8. Hehehehe Skerp

  9. Kostelik!

  10. OOOOO… vrokkies… of hoe sal daai oulike seun van jou sê?? Wha ha ha!! 😉

  11. Weet je zeker dat het een frisbee was die gegooid werd?
    Vrolijke groet,

  12. Sterkte vir al julle bedrywighede. Foto’s pragtig

  13. lol. A funny post ! 🙂 <3