Ons is hier - Dis Ekke
“Hier” is Southport, KZN, in ons nuwe huisie. My man verspreek homself so elke nou en dan en vertel vir almal ons woon in Southfork (à la Dallas se Ewings) en ekself het al by geleentheid laat glip dat ons in Portsmouth woon, wat ons vriende laat dink ons het geëmigreer. Ons het die afgelope paar […]