My vreugdes en frustrasies

WPChallenge

WPC Dense: Fishing

WPC Dense

This is something that never fails to amaze me: the sight of myriad fishermen all fishing in the same spot from early morning to late at night. In a dense forest of fishing rods, sinkers and hooks flying around, I am always surprised that the lines do not become entangled, or worse, that the catch of the day does not turn out to be one of the fellows on the beach.

Follow Dis Ekke

Please find information about the coronavirus here SA Coronavirus South African Resource Portal

30 Comments

  1. And never the fishing lines tangled.

    Nice view

    Kind regards,

  2. Like die fotos.

  3. Jou fotos en by geskryf is so raak, Hester. Indien ek nou iemand was wat nie die betekenis van die woord geken het nie, het jy dit baie goed verduidelik.

  4. Nee flippit, ek sal nie daar regkom nie!

  5. Ja dis ‘n wonder dat hulle mekaar nie opkerf vir die aas nie want lyne raak wel getangled!

    • Comment by post author

      Snaaks, ek het nog nooit opgelet dat dit gebeur nie, hoewel die ouens soms in woeste branders staan en vang.

      • I’ll have to take your word on it. Ek praat eintlik van jare terug toe ek probeer vang het maar dan ek is wesenlike amateur wat nie langs viswaters groot geword het nie

        • Comment by post author

          Ek weet ook niks van seevangste nie, maar op die oog af lyk hierdie ouens heel rustig. Wat nogal snaaks is, is dat jy hulle nooit met mekaar sien of hoor praat nie. Dis net ‘n dodelike stil konsentrasie wat jy waarneem.

  6. Dat hulle nie deurmekaar raak nie gaan my verstand te bowe

  7. Die see is mos nie groot genoeg nie, almal moet so saam koek om een visvang plek. Ek het hulle Desembermaand ook so betrag by Suiderstrand.

    • Comment by post author

      My man sΓͺ as daar net een ou klein vissie op een kol gevang word, is daar binne ‘n paar sekondes ‘n samedromming van hengelaars. Die ouens gee ook nie om hoe groot die visse is nie, want daar dis niemand om die wet toe te pas en te kyk dat hulle die regte grootte is nie.

  8. Die mooiste ding op ‘n strand is hierdie vissermanne met hul stokke – dit is my soort “jag”

  9. Gaan my verstand ook te bowe dat daar nie gevegte uitbreek omdat twee dieselfde vis vang! Beslis dense op sekere plekke. Mooi fotos.

  10. They are very busy!

  11. As die shad loop moet ‘n man ‘n plan maak!! πŸ˜‰

  12. Ek kon nog nooit die behoefte verstaan om ‘n vis te vang nie,behalwe as mens honger is!