Dis Ekke

My vreugdes en frustrasies

WPChallenge

WPC Atop: If I could fly

WPC Atop

DSCN0968DSCN0777

Follow Dis Ekke

21 Comments

  1. beautiful…

  2. Beautiful, But I Will keep my feet on the ground.

    Kind regards,

    • Thank you and just for you this quote: “I don’t have a fear of flying; I have a fear of crashing. Billy Bob Thornton” 😀

  3. Ek wens ek kon vlieg…mooi foto’s!

  4. Mooi fotos!

  5. Dis werklik mooi fotos, Hester. Ek sal so heerlik so kan vlieg! As ń voël natuurlik.

    • Dankie 🙂 Ek hou ook nie van die ander soort vlieg nie. Ek het geen vertroue in ‘n voertuig wat ek nie self bestuur nie.

  6. Pragtige foto’s. Dankie vir die deel hiervan.

  7. I believe I can fly
    I believe I can touch the sky R.Kelly

    • Een van my gunstelingliedjies. Ek sing dit altyd as ek bo-op ‘n sandduin staan net voordat ek teen die wal af ploeg. Ek beland natuurlik elke keer op my bas onder – van die vlieëry is daar nooit sprake nie.

  8. Jy stel nooit teleur!

  9. Pragtig, veral die strand foto.

  10. Tog te mooi!!! 😉

    • Dankie dat jy hier by my kom kuier het vandag. My leesbesoeke het ver agter geraak, maar ek sal dit weer inhaal.

      • Myne ook! Sorry!! Die dae raak warmder… die ure in die dag korter so ek verstaan julle is baie besig! Ek sukkel met die bybly en probeer so nou en dan ‘n draai gooi by al my favourites!! 😉 😛 😉

Leave a Reply

Theme by Anders Norén

Back to Top
%d bloggers like this: