My vreugdes en frustrasies

WPChallenge

WPC Wish: To Deserve You

Sunrise over Mtwalume beach at 6.11.13 AM this morning

WPC Wish

How I want, how I want to deserve you.
And if I could be granted a wish,
I’d shine in your eye like a jewel

-Bette Midler – To Deserve You

Sunrise over Mtwalume beach at 6.11.13 AM this morning

Sunrise over Mtwalume beach at 6.11.13 AM this morning

Follow Dis Ekke

Please find information about the coronavirus here SA Coronavirus South African Resource Portal

23 Comments

  1. Allermooiste sonsopkoms!

  2. nice:) #wpc

  3. Nie seker of ek Bette Midler in my oog wil laat skyn nie, maar kom ons laat ons blogs skyn soos juwele – en jy doen

  4. Pragtige foto

  5. Ek wens….. sulke maklike woorde. Dink ek nou aan A G Visser se 40 dae en 40 nagte gereΓ«n ….. vraag word gevra “Was die boere toe tevrede?” Ons wens tog altyd iets anders!
    Dis n pragtige foto. Kan glo dit was n oplugting na die swaar weer en reΓ«n. Ek lees dat dit tot goed gereΓ«n het in die noorde ook- Tolwe, All days en Polokwane waar my hart se punt steeds trek.

    • Comment by post author

      Ja, dis nog net die Kaap en die binnelandse damme wat sukkel met droogte.

      • Dis goeie nuus! Droogte is maar nie lekker nie. Hier het die hemelsluise oopgebars. In Auckland(vΓͺr van my af) was dit so erg dat die slik in die opgaardamme ingevloei het. Nou is dit weer n lang proses om weer gesonde drinkwater te kry. Waterbesparing is aan die gang en mense moet drinkwater kook.

        • Comment by post author

          O genade. Ek dog die waterkokery gebeur net hier in KZN! πŸ˜€

        • Ha ha, ouens hier is nie juis ingenome met die idee nie. Hul mag ook net(moet probeer) n bietjie water vir ander gebruike gebruik bv toilet net 2x per dag trek! Wat dink jy daarvan?

        • Comment by post author

          Wel, daar na Margate se kant toe was daar al sulke onderbrekings dat hulle vir dae lank nie water gehad het nie. Hier by ons was nog nooit so ‘n onderbreking nie. Ek sien daar by ons nuwe huis (ons trek eerste week in April), is daar ‘n groot watertenk 2500 liter. Sal maar moet water aandra as dit moet.

        • Ja, mens weet nooit. Op einde kan jul n pyp huistoe kry

  6. Mooi!

  7. balijati

    Pragtig

  8. Wow, what a beautiful place to be.