My vreugdes en frustrasies

Dis Ekke

Liewe Telkom: Deel 1

grawlix1

Follow Dis Ekke

Please find information about the coronavirus here SA Coronavirus South African Resource Portal

26 Comments

  1. Ek kan net dink…….

  2. Jy het hulle nou, baie beskaafd, die waarheid, vertel.

  3. Jy mag maar Frans praat as jy van hulle praat

  4. Sjoe sjoe. Dit klink warm.

  5. Snaaks, ons Telkom diens is goed – ek reserveer daai woorde van jou vir ABSA.

  6. Gee hulle ‘n @#%&! om????? @#%&ers!! Wha ha HA!! 😉 o_O 😈 😀 😛

  7. O, ek kan nie wag vir deel 2 nie…

  8. Hierdie skrywe van jou is briljant. Gaan dit een van die dae reblog, want ek het ook sulke onderdrukte emosies. 😊Vorder dinge nie?

    • Comment by post author

      Met Telkom – nee! Ons soek nog na die regte huis sodat ons kan trek. Daar is soveel dinge om in ag te neem – die man op krukke, die hond, die kat, die afstand van die doktors en hospitale af.

  9. O aarde, ek ken daai taal as dit by Telkom kom….

  10. Sug … klink na ‘n dik boek met baie hoofstukke Sterkte

  11. Oooooo innige simpatie! Dis n gemors.

  12. Die Man met die Hoed

    Ons huislyn is al sekert middel November dood en my kantoorlyn/ADSL sedert 23 Januarie. Ek deel jou sentiment

    • Comment by post author

      Toe vind ek jou kommentaar vanoggend in my spam inbox. Onmiddellik begin ek worry oor conspiracy theories. Ek weet baie goed dat al my geskel op Telkom geen resultate gaan oplewer nie, behalwe om my te laat beter voel, maar my sê sal ek sê.

      • Die Man met die Hoed

        Nee, geen conspiracy theories hierdie slag nie. WordPress het die verandering van my skermnaam as ‘n verdagte aktiwiteit gebrandmerk en derhalwe word my kommentaar oral waar ek spore los tot die spamboks verban. Sodra die blog eienaar my ontset het, en derhalwe vir Woordpes oortuig het ek is nie ‘n virus nie, kan ek weer noormaalweg op daardie blog kommentaar lewer. Dankie dat jy my borgtog betaal het

  13. Ek sekondeer. Ek kan se hoekom ons almal deesdae so frustreerd is met dienslewering in Suid Afrika. Maar almal weet reeds.