Dis Ekke

My vreugdes en frustrasies

Dis Ekke

Liewe Telkom: Deel 1

grawlix1

Follow Dis Ekke

26 Comments

  1. Ek kan net dink…….

  2. Jy het hulle nou, baie beskaafd, die waarheid, vertel.

  3. Jy mag maar Frans praat as jy van hulle praat

  4. Sjoe sjoe. Dit klink warm.

    • Jy het geen idee nie. Ek probeer al drie weke lank om af te koel, maar my woede kook oor. Hulle gaan elke woord hoor wat ek van plan is om oor te vertel.

  5. Snaaks, ons Telkom diens is goed – ek reserveer daai woorde van jou vir ABSA.

    • Kan nie hierop antwoord nie, want dan besluit Absa dalk om nie my pensioen te betaal nie. 😀 😀

  6. Gee hulle ‘n @#%&! om????? @#%&ers!! Wha ha HA!! 😉 o_O 😈 😀 😛

  7. O, ek kan nie wag vir deel 2 nie…

    • Ek sal hom in die week doen, net sodra ek ingehaal het op hierdie magdom kantoorwerk. Ek het baaaaie te sê oor hierdie onderwerp.

  8. Hierdie skrywe van jou is briljant. Gaan dit een van die dae reblog, want ek het ook sulke onderdrukte emosies. 😊Vorder dinge nie?

    • Met Telkom – nee! Ons soek nog na die regte huis sodat ons kan trek. Daar is soveel dinge om in ag te neem – die man op krukke, die hond, die kat, die afstand van die doktors en hospitale af.

  9. O aarde, ek ken daai taal as dit by Telkom kom….

  10. Sug … klink na ‘n dik boek met baie hoofstukke Sterkte

  11. Oooooo innige simpatie! Dis n gemors.

  12. Ons huislyn is al sekert middel November dood en my kantoorlyn/ADSL sedert 23 Januarie. Ek deel jou sentiment

    • Toe vind ek jou kommentaar vanoggend in my spam inbox. Onmiddellik begin ek worry oor conspiracy theories. Ek weet baie goed dat al my geskel op Telkom geen resultate gaan oplewer nie, behalwe om my te laat beter voel, maar my sê sal ek sê.

      • Nee, geen conspiracy theories hierdie slag nie. WordPress het die verandering van my skermnaam as ‘n verdagte aktiwiteit gebrandmerk en derhalwe word my kommentaar oral waar ek spore los tot die spamboks verban. Sodra die blog eienaar my ontset het, en derhalwe vir Woordpes oortuig het ek is nie ‘n virus nie, kan ek weer noormaalweg op daardie blog kommentaar lewer. Dankie dat jy my borgtog betaal het

  13. Ek sekondeer. Ek kan se hoekom ons almal deesdae so frustreerd is met dienslewering in Suid Afrika. Maar almal weet reeds.

Leave a Reply

Theme by Anders Norén

Back to Top
%d bloggers like this: