My vreugdes en frustrasies

Dis Ekke

Kakos – a trilingual blog post

Seegogga het net gister opgemerk dat die klompie bloggers nou se dae in beide Afrikaans en Engels begin blog, maar dis interessant dat Afrikaans altyd besig is om te groei. Dit maak natuurlik nuwe wêrelde oop en ons woordeskat brei uit. Kyk nou byvoorbeeld die Engelse woord kakistocracy – Viva Afrikaans het vandag op facebook so ‘n interessante beriggie oor die Afrikaanse vertaling van hierdie woord geplaas.

15135771_1221727427887745_7580599548584630445_n

According to  Your Dictionary the word kakistocracy is of Greek origin: kakos (bad) kakistos (worst – superlative form of bad); and the definition: “Government by the least qualified or most unprincipled citizens”.

So now we are blogging in Greek as well.

And this is all I have to say about this.

Have a non-kakos day.

 

Follow Dis Ekke

Please find information about the coronavirus here SA Coronavirus South African Resource Portal

19 Comments

  1. Wat sal ek ook nou sê…ñ woord wat mens defnitief vandag kan gebruik, maar ja, liewer net…amen.

  2. Heerlijk!

  3. Zo heb ik dus ook weer een nieuw woord geleerd!

    Vrolijke groet,

  4. hehehe hier leer ek ook nou iets.
    *fluister* dalk het die Grieke ook daai besondere vloekwoord in gedagte gehad? 🙂

  5. so, DAAI k-woord, kom eintlik vandie Griekse gode af? Wow! En toe het ons hier op die Suidpunt dit vervolmaak!

  6. Ha ha, dis nou n pragtige woord om die hopelose situasie op te som. Baie oulik. Ek dink ook die Grieke het ook maar hul hande vol gehad met al die “te”veel, min, erg dinge gehad.

  7. Anuscka

    Jij hebt ook mooie woorden! 😁

  8. Haha! Now I know where my favorite k word came from. 😂😂

  9. Heerlike woord..en beslis familie van dubbel k middel a!😂

  10. Die kakistokrasie se uitlatings is ‘n kakofanie. Wat my ook herinner wat iemand eenmaal gese het: he is suffering from a constipation of thought and verbal diarrhea (wat van die meeste politici gese kan word).

  11. Wat ‘n uitstekende verwerking van hierdie ou populêre woordjie.