Dis Ekke

My vreugdes en frustrasies

WPChallenge

WPC Tiny: versus Huge

Cowry shell

WPC Tiny

These are some of the shells that we collected on our beach over the past two years. The tiny ones range between one and two centimeters.

Follow Dis Ekke

25 Comments

  1. Beautiful, ons het nie die mooi skulpies by ons in die Kaap nie, maar ek dink dit is omdat die see so erg woes is, teen die tyd wat dit op die strand uitspoel is dit alreeds fyngemaal deur die getye se woede….

    • Dit is die probleem, ja. Ek weet daat na Struisbaai se kant toe is baie mooi skulpies. Ons het ook net sekere inhamme waar ons skulpe kan kry. Jy moet jou getye ken en weet waar om te soek.

  2. Ouboet/sus en kleinboet/sus!

  3. We played with those tiny shells back in the island in the late 70s, early 80s 😄

    • We love collecting them. My daughter cleans them with a bleach solution and then polishes them with baby oil once a month. They are a beautiful sight.

  4. Een heel mooie sortering👍🏻

  5. Pragtige versameling … sou baie mooi by my ligkas opdrag gepas het. Welgedaan

  6. 🙂 They’re lovely, I would collect them to.

  7. Hester, dit is pragtige skulpe. Ek verbeel my altyd as ek een optel, dat die skulp paaie gespoel het waar ek nooit sal kom nie. ñ Wêreld gesien het wat net God van weet. ☼

  8. Mooie schelpjes! Wist niet dat ze met olie gepoetst kunnen worden! 😲

    • Ons het ook op google gaan kyk hoe ons dit kan behandel Daar is spesiale skulp-olies, maar hulle sê ook dat baba-olie net so goed is.

  9. Dis so pragtig Hester!!

  10. Very nice take on the challenge, the shells are so beautiful.

  11. Not only are shells beautiful, they create a calm in us as we admire them. When life gets crazy, pull out some shells and refocus the mind from STRESS to BEAUTY!

  12. Tog te mooi! 😉

Leave a Reply

Theme by Anders Norén

Back to Top
%d bloggers like this: