hesterleynel.co.za
Karen: ‘n Nagmerrie sonder einde - Dis Ekke
Vorige inskrywing in hierdie kategorie: Vindertjie. English version here. Ek het vir die eerste keer besef hoe siek my ma werklik was na die tweede chemo-behandeling. Sy was bleek en naar. Wanneer sy nie oor die toiletbak gehang het nie, het sy net doodstil in die bed gelê, wat heeltemal buite haar aard is. Ek […]