My vreugdes en frustrasies

WPChallenge

WPC Fun – karate kids

Learning to balance on driftwood at Ifafa Beach

Learning to balance on driftwood at Ifafa Beach

First learn stand, then learn fly. Nature rule, Daniel-san, not mine

Crane technique - Ifafa 1

Crane technique - Ifafa 2

WPC Fun

Ifafa Beach KwaZulu-Natal June 2016

Follow Dis Ekke

Please find information about the coronavirus here SA Coronavirus South African Resource Portal

25 Comments

  1. Ek haal my hoed vir hulle af!

  2. : ) ek hou van bergbokke, maar hierdie is ook bae mooi mooi fotos met die wit stomp en wit branders, Gaan die stomp vir my tuin kom haal. Ek sukkel nog om iets te kry vir fun gaan nou iets uitkrap (avn my fotos het verdwyn ;(.

    • Comment by post author

      Oef, hoop jy kry jou fotos. Dankie, ek is bly die fotos het so mooi uitgekom. Ek kan om die die dood nie op die kamera se klein skermpie sien wat ek afneem nie, maar het nou al geoefen om ‘n skatting te maak en in die regte rigting te mik en dit werk nogal.

  3. Ag ek hou hiervan … ek het skoon vergeet ek moet nog ‘n foto soek

  4. Dit lyk na groot pret!!

  5. Love this photo! Not sure I could balance like that any more!

  6. Prag fotos en ek is mal oor die Karate Kid verwysing

  7. Hoe meer ek hier kuier hoe meer kom ek agter julle klomp is nie te wel nie!! Julle sal goed inpas met my klomp!! Lekker getik!! πŸ˜‰