Dis Ekke

My vreugdes en frustrasies

WPChallenge

WPC Fun – karate kids

Learning to balance on driftwood at Ifafa Beach

Learning to balance on driftwood at Ifafa Beach

First learn stand, then learn fly. Nature rule, Daniel-san, not mine

Crane technique - Ifafa 1

Crane technique - Ifafa 2

WPC Fun

Ifafa Beach KwaZulu-Natal June 2016

Follow Dis Ekke

25 Comments

  1. Ek haal my hoed vir hulle af!

  2. : ) ek hou van bergbokke, maar hierdie is ook bae mooi mooi fotos met die wit stomp en wit branders, Gaan die stomp vir my tuin kom haal. Ek sukkel nog om iets te kry vir fun gaan nou iets uitkrap (avn my fotos het verdwyn ;(.

    • Oef, hoop jy kry jou fotos. Dankie, ek is bly die fotos het so mooi uitgekom. Ek kan om die die dood nie op die kamera se klein skermpie sien wat ek afneem nie, maar het nou al geoefen om ‘n skatting te maak en in die regte rigting te mik en dit werk nogal.

  3. Ag ek hou hiervan … ek het skoon vergeet ek moet nog ‘n foto soek

    • Daar’s darem nog tyd

      • Gelukkig ja Ek dink net nie ek het baie pret foto’s nie

      • Komaan! Daar moet prtettige goed gebeur op die Landgoed; sorg net dat die mense nie hulleself herken op die fotos nie 😀

      • Nee ek bly ver weg van die mense heier want ek raas self met almal dat ons altyd vir gratis promosiemateriaal aangewend word en dan kry mens nie ‘n dankie hond daarvoor nie

      • Dis maar oral dieselfde

      • Dis waar en hoe anders moet hulle die plek adverteer as die wys gelukkige ouer mense?

      • Word julle omgekoop om gelukkig te lyk?

      • Nee dis ‘n lekker plek om te bly, maar in die begin was dit baie lastig … en dan sê hulle nie asb. en dankie nie Maak of hulle ons ‘n helse guns doen

  4. Dit lyk na groot pret!!

  5. Love this photo! Not sure I could balance like that any more!

    • Thank you. You see now, this is the reason why I played photographer (sitting safely on the dune) while my children were courageous enough to try this.

  6. Prag fotos en ek is mal oor die Karate Kid verwysing

  7. Hoe meer ek hier kuier hoe meer kom ek agter julle klomp is nie te wel nie!! Julle sal goed inpas met my klomp!! Lekker getik!! 😉

    • Ja, my kinders dink ook hulle ma en pa is nie lekker nie. Hulle besef dit nie, maar die eienskap is oorerflik.

      • Insanity is hereditary, they say. We get it from our children! That’s my story and I’ll stick with it!! 😈

      • Whaha, I’ll remember this one! 😀

      • Do… I use it on mine all the time!! Drives them nuts!! 😀

Leave a Reply

Theme by Anders Norén

Back to Top
%d bloggers like this: