My vreugdes en frustrasies

WPChallenge

Narrow

Stairs from Elysium beach to the road above

Narrow

Stairs from the beach to the road above

Stairs from Elysium beach to the road above

Most of the dwellings in our quaint little coastal town are situated on the slopes of the hills which KwaZulu-Natal is well-known for. To get down to the beach, we can follow one of many pathways through the dense growth. Running downhill is never a problem, but making our way back up is a gruelling experience.

This narrow alley consists of 124 concrete steps laid at a very steep angle. Amongst the locals it is known alternatively as the Stairway from Hell, the Ankle Muncher, the Back Breaker or the Athlete’s Treadmill, depending on the age of the user.

In this picture, I’ve toiled my way upward to the road, full well knowing that I have to climb yet another hill, plus 24 more stairs, to get to our second-floor apartment right at the top of the highest hill. That is my excuse for taking it very, very slow. The panoramic view is worth the punishment,Β though.

Follow Dis Ekke

Please find information about the coronavirus here SA Coronavirus South African Resource Portal

19 Comments

  1. Jy is seker superfiks teen hierdie tyd,Hester!

  2. Korrelkop Kahuna

    Ek het skoon miltsteek net van die inskrywing lees.

    • Comment by post author

      Haha, ek geniet dit nogal deesdae. Dis net, daarvandaan moet ons teen ‘n steil bult uitloop om by die huis te kom en dis waar ek soms steeks raak. My dogter noem dit Polly Shorts (na die Comrades Marathon se rugbreker); ek noem dit sommer Polly Shits.

  3. In die dae van my jeug lank lank gelede het ek half marathons gedoen en hardloop steeds op die murbalbaan. Weet hou dit lyk as iemand hardloop en jy hardloop…!

  4. I guess the “forced exercise” is a good thing. but what happens if you are incapacitated for a while…. I guess you hibernate???

  5. Eish en as ek nou kom koffiedrink verwag jy dat ek daai trappies moet doen? … sug… ek voel daai miltsteek van Plasie aankom

  6. Mal oor daai foto! Ek kan ampertjies die see hoor…

    • Comment by post author

      Wel. om jou verbeelding aan te wakker – die see se gedruis is baie waarneembaar in daardie stegie. Soos jy weet, is die treinspoor aan die onderkant en die see klink net soos die trein wat aangerol kom. In die begin kon ons die klanke nie lekker onderskei nie en het elke keer omgedraai en teruggenael, hopende om die trein te sien πŸ˜€ Met al die bome en bosse hier rond, hoor ons altyd die trein se fluit, maar kan ons hom nie sien tensy hy oor die rivierbrug ry nie.

  7. Baie mooi maar… oooo vrokkies… my rug is af net van dink aan al daai trappe!
    Stairs and I don’t go well! My old back and rugby knees have me muttering things like “I hate stairs” every time I have to defy gravity and go up! o_O

    • Comment by post author

      Ek rus so drie of vier keer voordat ek tongslepend bo uitkom.

      • Die ding is… julle gaan so dikwils strand toe dat julle almal nou fiks genoeg is vir ‘n maraton!! πŸ˜‰

        • Comment by post author

          Comrades πŸ˜€ ? Neeeee. Omdat die strande so vuil is, het ons so ‘n paar dae gelede met die treinspoor langs oor die Mtwalumerivier geloop. Ons huppel so van een spoorstaaf na die ander (hulle is so min of meer ‘n tree uitmekaar) en ons loop maar vinnig, omkyk, omkyk vir die trein, want daar is min padgeeplek – daar is ‘n platformpie so elke 100 meter waarheen jy hol as jy die trein hoor. Met al die gehuppel en die gestres, was my kuite vir twee dae so seer dat my arme man op krukke die hond moes uitneem vir sy middernagpiepie. Jy’s nooit regtig so fiks soos wat jy dink nie.

        • Klink my na teveel stress en straf!