My vreugdes en frustrasies

Reblogged

‘n Koue Wind …

Ek het Vuurklip se toestemming gevra om hierdie inskrywing te plaas. Daar is mense wat in ‘n paar goedgekose woorde alles kan sê oor ‘n situasie en hier is ‘n uitstekende voorbeeld.

‘n Koue Wind

Dis koud
tot in my gebeente, koud.

Hardehout warmte hou nie:
Loog die blou uit my oë
tot die grys pêrels
van ‘n ou hond.

©vuurklip

‘n Koue Wind …

Follow Dis Ekke

Please find information about the coronavirus here SA Coronavirus South African Resource Portal

17 Comments

  1. ;n Groot kompliment. Dankie! 🙂

  2. Dis koud ou maat, koud tot in die dieptes van my siel! Dankie vir die deel Vuurklip!

  3. Hester die koue vries duidellik nie jou breinselle en geheue nie want ek sien hierdie blok kom oorspronklik uit 2010!

  4. Aangrypend… Vuurklip jy mag maar!

  5. Dankie Hester, ek is so bly jy het dit met ons gedeel!

  6. prachtig gedicht!!
    ik hoop dat het snel weer warm wordt voor jou, hesterleynel! 🙂

  7. Vl*k… dit moet sekerlik koud wees! o_O

  8. Dit het my herinner aan Wintersnag – tot vandag toe een van my gunsteling gedigte.

    Ek bewonder mense wat kan toor met woorde.

  9. wow pragtige gedig. Puik beskrywings en metafore!