My vreugdes en frustrasies

Reblogged

Pophuis

Debris on the beach

Soos net Wolfie dit kan verwoord:

die wêreld is ‘n pophuis
pragtig geskape vir ons
berge groter as die toekoms
waar arende blinkvlerk vlieg
riviere soos spieëls, koeksistervleg
lui deur die vlagtes
waar bome in die geimsinnige oppervlaktes weerspiëel
en sien die prag en praal van ‘n koedoe op ‘n klip
‘n streepgeklede sebra wat rinnik, skewe lip
die wêreld is ons pophuis en ons fok dit op.

Lees die hele gedig op die oorspronklike blog by hierdie skakel https://wolfshadowwispers.wordpress.com/2016/06/11/pophuis/

Follow Dis Ekke

Please find information about the coronavirus here SA Coronavirus South African Resource Portal

9 Comments

  1. Groot dankie dat jy my gedig deel. Ek sê altyd ‘n reblog is die grootste kompliment wat jy vir iemand kan gee. 🙂

  2. Sjoe,aangrypend!Hierdie foto van jou is besonders en Wolfie se gedig dra die boodskap fantasties uit.

  3. Baie spesiaal Dankie Wolfie en aan jou