My vreugdes en frustrasies

Dis Ekke, Travel

Making waves and chasing trains

Train crossing the Mvusi river

We are early risers, and with good cause: at this time of the year the weather is cooler and a bit windy, but there are still days which are perfect for beach walks and fishing. On those days we get down to the beach as early as possible to enjoy the outdoors before the wind starts picking up speed, usually around 11 am. Closing office for those few hours presents no problems, as there are also those really dismal days (usually over weekends!) when we prefer to stay indoors and play catch up.

We experienced one such perfect day last week and immediately decided to walk the stretch of beach between Ifafa and Elysium, which we haven’t done in a while. These photos of lazily breaking waves were taken along the way.

 

Halfway between Ifafa and Elysium we paused to take a few pictures of the Mvusi River estuary. This river originates a few kilometers higher up in the hills and during the rainy season the water accumulates in a wetland, which is just visible from the road above the railway lines.

A freight train passes by every now and then.  In the eighteen months that we have been living here, we have never been in the correct position at the right time to snap a picture of the train (except once, when we didn’t have a camera with us). It does not run according to any schedule that we can discern and we usually cross the lines after making a cursory check that the train is not in sight, hoping that we will hear the warning whistle in good time. Thus, we were delighted when the heard the whistle and were standing on the beach right below the bridge when we heard the train coming.

 

 

 

 

 

Follow Dis Ekke

Please find information about the coronavirus here SA Coronavirus South African Resource Portal

24 Comments

  1. Gesond so vroegoggend stappie

  2. Mooi foto’s en uiteindelik een van die trein!Lyk of julle heerlik woon daar.

  3. Deur die fotos te plaas loop jy die gevaar dat die surfer wereld jou wereld gaan ontdek en in kosmopolitaanse area verander” “Surf”es jou right!. Het ek jou al gese Hester, ek hou nie van jou nie. Nou goed dis nie waar nie – ek hou nie daarvan dat jy langs die see bly en ek nie!

    • Comment by post author

      Ek het ses (6!) dekades in die binneland gewoon, een derde daarvan in Namakwaland, een derde in die Vrystaat en die res in Gauteng. Gun jy my nie om uiteindelik met my tone in die water te staan nie? Dis nou vriendskap vir jou. Maar dis baie lekker hoor? 😀

      • PH Nortje het gese hy hou glad nie van die see nie. Probleem is hy is met waternimf getroud en seuns is robbe. Sorg steeds dat hy so min as moontlik daar kom net elke Junie en Desember vakansie. En op die ou emd het hy Het lieve Wellinton verlaat en in Strand gaann aftree!

        • Comment by post author

          Ek onthou sy sketse in die Huisgenoot waar hy so geskryf het oor sy gesin en in besonder onthou ek ‘n geleentheid waar hy beskryf het hoe sy vrou in ‘n impromptu swemkompetisie soos ‘n “speedboat” deur die water geklief het. Snaaks hoe ‘n naam of opmerking skielik so ‘n herinnering kan oproep.

  4. Sonel

    Pragtige foto’s van die branders en die mooi natuur daar om julle Hester. Ek kan sien jy geniet dit terdeë. Jy verdien dit sowaar! 😀 ♥

    • Comment by post author

      Dankie. Dis vir my so eieaanrdig dat die “locals” (mense wat hier grootgeword het of baie lankal hier woon), nooit ‘n voet op die strand sit nie. Hulle is skoon verstom wanneer hulle ons fotos sien.

      • Sonel

        Dit is nogals ja. Duidelik gaan staan hul nie stil en sien die mooi om hulle raak nie. Ek dink meeste mense loop toe oë deur die wêreld en is dan verstom as iemand soos jy kom en hulle wys hoe mooi dit om hulle is. 😀

  5. Die eerste brander foto is pragtig.Mooi versameling fotos,

  6. Daai branders roer die “waxie” in my! Gee my ‘n plank laat ek gaan ry!! 😉

  7. Nou hoekom het ek nie daardie brander gekry toe ek wou branderplank ry nie? Ons kinders bly daar, en soos my seun sê waarom sal ek strand toe gaan as ons ‘n swembad het? Hulle huis kyk op die see uit…. maar ek dink nie hulle sien meer die see raak nie.

    • Comment by post author

      Nee tog, ‘n swembad is so vervelig. Ons het ‘n pragtige infinity pool hier by die oord, maar ons het net daar geswem Desember toe ons kleinkind hier was. Ek wil sand tussen my tone voel.

      • Die kleinkinders is natuurlik lief vir die see; word darem, so af en toe soontoe gevat… maar hulle gebruik die swembad gereeld.

  8. mal oor jou fotos. Veral die branders